by Ferdi Greyling <me@[EMAIL PROTECTED]
>
Jun 26, 2006 at 11:24 AM
Jou volle e-pos-adres is in die pos...
Verwag baie spam...
On 23 Jun 2006 08:14:32 -0700, bouwer@[EMAIL PROTECTED]
wrote:
>Tot dusver was daar nog net twee mense wat ereburgers
>van Kanada gemaak is. Die een is Raoul Wallenberg, die
>Sweedse diplomaat wat gedurende die Tweede Węreld-
>oorlog talle Jode uit Duitsland uitgesmokkel het. Die ander
>ereburger is Nelson Mandela. Nou sien ek dat hulle die
>Dalai Lama ook ereburger van Kanada gaan maak. Dit
>verbaas my nogal. Die Kanadese regering het tot dusver
>hulself gedistansieer van die Dalai Lama, want hulle is
>te bang om op Sjina se tone te trap. Ek wonder of die
>nuwe Konserwatiewe Regering iets daarmee te doen
>het.
>
>Gloudina