by bouwer@[EMAIL PROTECTED]
Jun 27, 2006 at 05:11 AM
Ferdi Greyling skryf
> Jou volle e-pos-adres is in die pos...
> Verwag baie spam...
Ek weet nie hoe om dit te verander nie. Sal kyk
of iemand my kan help. Ons spam word as
"bulk" apart gewys, en mens moet net, voordat
jy dit in bulk verwyder, kyk of hulle nie een wat
mens wel wil lees, as bulk daarin gesit het nie.
Sal werk maak.
Gloudina