On 11 Jul 2006 07:43:43 -0700, "Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote:
<<>Wanneer SA in 2010 die Węreld-Sokker Spele het, word die
>verskillende wedstryde oor die hele SA gespeel, of net in die
>Weskaap?>>
Oor die hele land met die belangrikstes in Gauteng.
Wat ek nou vinnig kan onthou: Jhb, Pta, Pietersburg, Kaapstad, Durban,
Bloemfontein en dalk ook PE.
Groepe word in sentrums gebaseer met die semi's ens. wat op Gauteng
toe kom, as ek reg onthou.


|