by Ferdi Greyling <me@[EMAIL PROTECTED]
>
Jul 12, 2006 at 12:15 PM
On 11 Jul 2006 17:22:39 -0700, "Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote:
<<>Is geweld in SA drasties aan die toeneem die afgelope
>paar jaar? As mens mediaberigte lees, dan sou mens
>so dink.>>
Geweld gekoppel aan misdaad het toegeneem.
Onder meer vanwee die invloei van desperates vanuit ander lande in
Afrika, waaronder Zimbabwe wat in serious meltdown is.
Geweld was mnatuurlik inherent aan SA se samelewing.
Alles aangehelp deur n polisiemag wat toenemend onbeholpe geraak het
en n regering wat die gevaar van misdaad heeltemal onderskat het ...
en n presidnet wat baie teesinnig is om foute te erken.