Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Geweld in S...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 3 of 6 Topic 466 of 492
Post > Topic >>

Re: Geweld in SA.

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > Jul 12, 2006 at 11:30 AM

"Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:1152663759.630265.252040@[EMAIL PROTECTED]
> Is geweld in SA drasties aan die toeneem die afgelope
> paar jaar?  As mens mediaberigte lees, dan sou mens
> so dink.
------Miskien moet jy die Beeld gaan lees op die 'Net en jy sal daagliks 
berigte sien van geweld in Suid-Afrika?   Wat vir my ontstel, is die graad

van aggressie wat daarmee saamgaan.   As 'n mens honger is, of hy wil geld

of goedere steel, is dit sekerlik redelik om aan te neem dat as die 
misdadiger die goedere wat hy gekry het, genoeg behoort te wees, maar dit
is 
in meeste gevalle nie so nie.   Absolute wreedheid is deel van die hele 
storie en jy sal lees van gevalle waar byvoorbeeld ou mense se voete in 
kookwater gebrand is, net om hulle nog seerder te maak.

>      Maar wat vir my snaaks is, is die ongesproke vibes
> wat ek van familie kry. Net na 1994 was meeste van
> hierdie familielede baie geinteresseerd om vir ons te
> vertel van die geweld, en hoe mens nerens heen kon
> gaan nie. Deesdae kry ons nie meer daardie soort
> gevoel nie. Die familielede ry ook oral rond asof daar
> geen gevaar is nie. Wat het verander?
-------Het die mense nie maar net bloot misdaad as deel van die lewe
aanvaar 
en dit nie meer as die moeite werd beskou om daaroor te hanna-hanna nie? 
Dis die jammerste van alles.   Die aanvaarding.   Waar die gemeenskap 'n 
moordenaar aan sy ballas met 'n stuk doringdraad opgehang behoort te word
in 
die publiek, nou aanvaar ons maar........

Ek merk selfs
> op dat die aantal aanmerkings wat subtiel anti-swart
> is aan die afneem is. Dis nou van familielede wat
> in die ou dae Konserwatiewe party sou gestem het.
-------Wee'jy antie, enige mens kan aanpas en leer ook uit ondervinding
uit. 
Waar die mense in die verlede hulle in frustrasie uitgespreek het oor die 
gemors met die nuwe administrasie, die bedrog, die swak diens, ens., raak 
mense ook moeg vir kla en dan kom die aanvaarding......
>         Ek neem aan daar is baie geweld in SA.
-------Dis nogal erg as jou direkte familie in SA nie meer 'n enkele lid
het 
wat nie in die een of ander vorm 'n slagoffer was van misdaad nie.   En
dit 
word meer en meer.   Die massas word groter en die werkgeleenthede 
verminder.   Die volk word hongerder en wat anders moet hulle maak?  
Steel.
 




 6 Posts in Topic:
Geweld in SA.
"Hessie" <bo  2006-07-11 17:22:39 
Re: Geweld in SA.
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-07-12 12:15:46 
Re: Geweld in SA.
"Suidwester" &l  2006-07-12 11:30:44 
Re: Geweld in SA.
"Jonas" <fan  2006-07-12 22:02:48 
Re: Geweld in SA.
"Suidwester" &l  2006-07-13 07:23:02 
Re: Geweld in SA.
"Jonas" <fan  2006-07-14 06:50:44 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Oct 11 22:08:47 CDT 2008.