Miskien demonstreer die berig uit "The Citizen" van vanoggend die
probleem:
"NW Youths torture man to death - "The Citizen" (14 July 2006)
By CATHY THOMPSON
At the same time police were rounding up criminals during a crime blitz
in a tiny North West town, killers were a few streets away torturing a
resident and terrorising his family.
They strangled Frans Paulus Pieterse, 43, with shoe laces after slicing
open his forehead and pouring hot water over him.
The barbarity of his murder and the trauma endured by his wife and two
children has shocked the town of Swartruggens, near Rustenburg.
The police have arrested a youth aged 19 in connection with the crime,
which comes at a time of outrage over spiralling violent attacks on
innocent citizens.
It is believed Pieterse and his wife, Dalene, 33, were asleep at 9pm on
Wednesday when three strangers entered their bedroom through a window.
Pieterse's hands were tied behind his back and he was systematically
tortured, apparently for up to three hours while the intruders
ransacked his home.
Dalene Pieterse also suffered two wounds to her left leg, believed to
have been inflicted with a knife, and the couple's son, Gideon had
scratched to his face.
The exact nature of the assaults on them is not known. Gideon's little
sister, Anuschka, 3, was not harmed.
Swartruggens police were alerted to the murder shortly after midnight,
said Captain Elsabe Augoustides of the Marico area police.
While they were at the Pieterses' house a call came through about three
suspicious characters outside the front door of another house, a few
streets and about 1km away. The resident, Johan Labuschagne, phoned a
neighbour who called the police.
"When the police got there, the three suspects jumped over a wall to
escape. Two of them managed to get away, but police caught the third
suspect," said Capt Augoustides.
The suspect is a 19-year-old youth from Rustenburg. He will appear in
court on a charge of murder soon. ""
Einde van berig.
Suidwester wrote:
> Ek stem met jou saam en glo dat die hoofoorsaak vir die geweld, die
> werkloosheid van die gewone man op straat is. Hoekom steel 'n mens?
> Hoofsaaklik omdat hy nie geld verdien en 'n lewe kan maak nie. Wat SA
n=
ou
> nodig het is 'n regering wat die vinger uit sy hol kan trek en werk kan
s=
kep
> vir die gewone burger. Dan moet die strawwe wat hy bied vir misdaad,
> soveel 'smaakliker' wees. Vir 'n bedelaar om in 'n tronk te gaan sit
met
> drie etes per dag en 'b dak oor die kop is veel beter as wat hy op
straat
> het! Gee hom hardepad en werk hom amper vrek sodat hy bang is vir
> tronkstraf....en dan, bring die doodstraf terug. Ek kan aan geen
enkele
> rede dink hoekom daar vir 'n misdadiger meer genade betoon moet word as
w=
at
> hy vir sy slagoffers gebied het nie! Of, vermoor hom soos hy gemoor
het?
> Daar is mense wat reken dit is nie 'n afskrikmiddel nie, maar sy lewe is
=
die
> enigste ding van werklike waarde wat meeste van hierdie mense besit.
> "Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:1152766968.238658.53130@[EMAIL PROTECTED]
> Een van die unieke eienskappe van misdaad in Suid-Afrika is die omvang
> van sinnelose geweld. Waar 'n weerlose pensioenaris wreed aangerand of
> self vermoor word vir beuselagtige items soos 'n selfoon endiesmeer.
> Ek het 'n paar jaar in 'n Afrika-staat se hoofstad met nagenoeg 2.5
> miljoen mense gewoon. Die armoede daar was veel, veel erger daar as wat
> dit tans hier is. Daar was msdaad - maar nie die onnodige geweld nie.
> (En die betrokke land se koloniale geskiedenis was veel erger as die
> van Suid-Afrika.)
> Dan moet ek byvoeg - volgens koerantberigte is geweldsmisdaad besig om
> vinnig toe te neem in lande in Oos-Afrika - soos Kenia.
> Nog 'n eienskap van Suid-Afrikaanse geweldsmisdaad wat dit uniek maak
> is die gebrek aan 'n motief vir die misdaad. 'n Mens wat se kar langs
> die pad gaan staan - helder oordag of in die nag, word wreed vermoor
> vir 'n paar goedkoop artikels. Asof daar hierdie aasvo=EBls is wat
> bokant sirkel en 'n swak lam raaksien - en vermoor.
> Suid-Afrika soos die VSA bestaan uit eiland - eilande van vrede en die
> van geweld. En as jy verdwaal tussen die eilande sal jy 'n duur les
> geleer word.
> Die situasie verbeter nie maar vererger. Die staatsinstellinge, almal
> behalwe die Ontvanger, is besig om in duie te stort. Die resultaat van
> regstellende opttredes - onbevoegde mense wat in poste en posisies
> aangestel word. (En met die bestaande arbeidswetgewing het jy nie eens
> 'n vae kans om van hierdie dooie hout ontslae te raak nie.)
> Ek glo dat korrupsie in hierdie land nie hok geslaan sal word voordat
> jy ongekorrupteerde leierskap het nie. Ek daag enige kabinetsminister
> om 'n poligraaftoets te slaag dat hy nie besig is/was om hom/haarself
> te verryk nie.


|