> 1 van W'Kloof-4 wou paspoort glo onwettig kry
>
> Jul 25 2006 08:35:43:653PM - (SA)
>
> Neldi Faure
> Becker se aansoek om sy paspoort terug te kry, is gister afgekeur en
> sy, Frikkie du Preez, Gert van Schalkwyk en Reinach Tiedt se
> vonnisoplegging is uitgestel.
Ek lees aanhoudend van kriminele aanrandings wat
wit, duidelik Afrikaner, mans en seuns uitvoer. Nou
onlangs in Beeld was daar berigte van skoolseuns wat
ander skoolseuns papslaan, in een geval so erg dat die
kind dood is. Wat gaan aan?
Gloudina


|