In die pers is misdaad wat deur wit mense gepleeg word, omtrent altyd
voorblad nuus. Halsmisdade deur swart misdadigers is al so algemeen dat
die pers nie eintlik meer notisie neem nie. Dis eenvoudig nie nuus nie!
Hiermee regverdig ek nie enige vorm van misdaad deur enigiemand nie! Dit
is egter so dat swart misdaad al so algemeen is dat dit as algemeen
aanvaar
word. Daar is dan juis ook nou 'n swart strik beweging aan die gang deur
van die tydskrifte en beroemdes om die publiek meer van misdaad bewus te
maak om hierdie aanvaarding van misdaad teen te werk. Daar is al oor die
1500 plaasmoorde gepleeg in 15 jaar van onafhanklikheid in SA. Hoeveel
berigte sien jy hieroor?
<bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:1153923818.263933.107600@[EMAIL PROTECTED]
>
>> 1 van W'Kloof-4 wou paspoort glo onwettig kry
>>
>> Jul 25 2006 08:35:43:653PM - (SA)
>>
>> Neldi Faure
>
>> Becker se aansoek om sy paspoort terug te kry, is gister afgekeur en
>> sy, Frikkie du Preez, Gert van Schalkwyk en Reinach Tiedt se
>> vonnisoplegging is uitgestel.
>
> Ek lees aanhoudend van kriminele aanrandings wat
> wit, duidelik Afrikaner, mans en seuns uitvoer. Nou
> onlangs in Beeld was daar berigte van skoolseuns wat
> ander skoolseuns papslaan, in een geval so erg dat die
> kind dood is. Wat gaan aan?
>
> Gloudina
>


|