by "Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
>
Jul 26, 2006 at 04:30 PM
Suidwester skryf
> In die pers is misdaad wat deur wit mense gepleeg word, omtrent altyd
> voorblad nuus.
Jy ontwyk my vraag. Hoekom slaan wit
Afrikanerseuns mekaar dood? Hoekom
was daardie vier wit Afrikanerseuns in
'n park waar hulle iemand doodgeslaan
het en een van die ouens was ook voor
die insident in 'n ander een betrokke.
Ek dag dan hierdie soort ding word net
deur nie-blankes begaan, en dis daarom
dat soveel wit Afrikaners "die land wil
verlaat."
Gloudina