Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Wit misdaad
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 5 of 25 Topic 469 of 492
Post > Topic >>

Re: Wit misdaad

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > Jul 27, 2006 at 07:59 AM

"Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:1153956656.213462.229610@[EMAIL PROTECTED]
>        Jy ontwyk my vraag. Hoekom slaan wit
>        Afrikanerseuns mekaar dood? Hoekom
>        was daardie vier wit Afrikanerseuns in
>        'n park waar hulle iemand doodgeslaan
>        het en een van die ouens was ook voor
>        die insident in 'n ander een betrokke.
-------As ek die storie reg ken, dan was die seuns nie so lekker nugter
nie 
en het hulle die swart man aangetree in 'n park en is hy doodgeslaan? 
Hulle is almal van die rykmansbuurt Waterkloof en omgewing en duidelik 
verveeld.   Dalk het die feit dat hulle invloedryke ouers het, hulle laat 
dink hulle kan wegkom met letterlik moord?   As ek die ding reg verstaan
het 
hulle die ou net so bietjie rondgeklap om met hom te 'speel' en toe dooi
hy. 
Dis geen verskoning nie, MAAR die rede hiervoor sien ek as 'n totale
gebrek 
aan dissipline in die algemene samelewing.
>
 Ek dag dan hierdie soort ding word net
>        deur nie-blankes begaan, en dis daarom
>        dat soveel wit Afrikaners "die land wil
>        verlaat."
--------Nou het jy my verstom.   Ek weet nie van 'n enkele jong mens wat
die 
land oor geweld verlaat nie.   Wel jong gesinne wat beroof of aangeval is
en 
dan verkas na veiliger plekke.   Die jong mense se motivering is geen werk

in SA en die groot geld wat oorseë verdien kan word.   Ironies gaan doen 
meeste van hulle werk wat in SA vir die swart arbeider gereserveer is teen

moerse kontant vergoeding omdat die plaaslike mense die werk as benede
hulle 
sien.

--------Kyk op die Beeld se website.   Gister is 'n boer op sy plot buite 
Pretoria vermoor en twee selfone is geroof.   Hierdie is nou amper 'n 
drie-weeklikse gebeurtenis dwars oor SA.   Die enigste ding wat dit sal 
stop, is die doodstraf vir moordenaars.....
 




 25 Posts in Topic:
Wit misdaad
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-07-26 07:11:13 
Re: Wit misdaad
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-07-26 07:23:38 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-26 15:56:59 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-26 16:30:56 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-27 07:59:57 
Re: Wit misdaad
"Riaan" <rni  2006-07-27 00:27:28 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-27 07:46:30 
Re: Wit misdaad
"Otterkop" <  2006-07-28 06:40:48 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-28 09:01:47 
Re: Wit misdaad
"Torreke" <m  2006-07-28 12:15:36 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-28 14:11:05 
Re: Wit misdaad
"Torreke" <m  2006-07-28 16:53:25 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-29 09:30:49 
Re: Wit misdaad
"Otterkop" <  2006-07-31 11:36:00 
Re: Wit misdaad
"Torreke" <m  2006-07-31 12:25:11 
Re: Wit misdaad
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-07-28 13:08:11 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-28 14:56:24 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-27 07:58:03 
Re: Wit misdaad
"Riaan" <rni  2006-07-27 23:04:20 
Re: Wit misdaad
"Francois Human"  2006-07-28 22:34:08 
Re: Wit misdaad
"Otterkop" <  2006-07-31 11:20:32 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-28 05:56:28 
Re: Wit misdaad
hessie@[EMAIL PROTECTED]   2006-07-28 17:55:04 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-28 14:15:12 
Re: Wit misdaad
"Riaan" <rni  2006-07-30 23:29:47 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 11:59:31 CST 2008.