Gloudina
Kan jy wiskunde doen ?
Daar is 40 Miljoen swartes in SA en 4 miljoen wittes - (Dit is plus,
minus getalle). Nou as slegs 10% van BEIDE die groepe krimineel is dan:
DAAR IS NET SOVEEL KRIMINELE SWARTES SOOS DIE TOTALE BLANKE BEVOLKING.
!
Jy sal in die koerante van die 400000 slegte blankes lees. Jy sal egter
nie in die koerante van die 4 miljoen swartes lees nie, want in die
koerante mag daar nie gese word die inrekers was swart nie, of die
ouens wat die moord gepleeg het was swart nie.
Jy weet Gloudina ek dink jy plaas dikwels iets soos dit wat jy hier
onder geplaas het met opset net om 'n fight uit te lok. As jy van 'n
land weet waar daar GEEN geweld en misdaad is nie laat weet ons asb,
want ek glo daar sal baie mense soontoe wil trek.
Jou duidelike haat vir 'n Afrikaans sprekende witman/witvrou ken een
perke nie doen dit Gloudina.
Hessie wrote:
> Jy ontwyk my vraag. Hoekom slaan wit
> Afrikanerseuns mekaar dood? Hoekom
> was daardie vier wit Afrikanerseuns in
> 'n park waar hulle iemand doodgeslaan
> het en een van die ouens was ook voor
> die insident in 'n ander een betrokke.
> Ek dag dan hierdie soort ding word net
> deur nie-blankes begaan, en dis daarom
> dat soveel wit Afrikaners "die land wil
> verlaat."
>
> Gloudina


|