Suidwester skryf
As ek die ding reg verstaan het
> hulle die ou net so bietjie rondgeklap om met hom te 'speel' en toe dooi
=
hy.
> Dis geen verskoning nie, MAAR die rede hiervoor sien ek as 'n totale
gebr=
ek
> aan dissipline in die algemene samelewing.
Maar as die mense wat die dade pleeg nou swartes
is, dan is jou verklaring skielik dat die kaffers maar
so van inbors is, en dat dit is omdat julle in "Afrika"
bly wat sulke dinge aangaan. Dan argumenteer
iemand soos "Fire" dat die IK's te laag is. Maar
as wit seuns dit doen, nogal seuns van Waterkloof,
wat in New York gaan studeer, dan is dit nou skielik
die ouers se skuld.
Ek wil die argument omkeer. Ek dink hierdie
seuns kom uit huisgesinne wat gedurende die
apartheidsregime ouers gehad het wat willens en
wetens misdaad teen swartes goedgepraat het en
dit heelwaarskynlik nou nog ook by die ontbyttafel
sit en verkondig. Wat Sondae in die kerk sit maar
nie glo dat mens jou naaste moet liefh=EA nie. Dis
waar die wortel van die kwaad l=EA.
Gloudina
Gloudina


|