Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Wit misdaad
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 8 of 25 Topic 469 of 492
Post > Topic >>

Re: Wit misdaad

by "Otterkop" <wq@[EMAIL PROTECTED] > Jul 28, 2006 at 06:40 AM

Stront

Die Bekker seun se pa is Waterkloof Hoerskool se hoof
en die skool is beslis nie regs nie. Dis 'n rykmansskool
en van die kinders stop met hul BMW, Mercs ens daar en kry meer sakgeld
as wat baie werkende mense verdien. As die kinders
uitgaan op 'n "jol" en hulle wil baklei soek hulle enige iemand uit, nie
net swartes nie, so sal een van jou nerd seuns ook maklik deur hulle
betrek 
word




"Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:1154011590.646021.92710@[EMAIL PROTECTED]
 skryf

  As ek die ding reg verstaan het
> hulle die ou net so bietjie rondgeklap om met hom te 'speel' en toe dooi

> hy.
> Dis geen verskoning nie, MAAR die rede hiervoor sien ek as 'n totale 
> gebrek
> aan dissipline in die algemene samelewing.

        Maar as die mense wat die dade pleeg nou swartes
        is, dan is jou verklaring skielik dat die kaffers maar
        so van inbors is, en dat dit is omdat julle in "Afrika"
        bly wat  sulke dinge aangaan. Dan argumenteer
        iemand soos "Fire" dat die IK's te laag is. Maar
        as wit seuns dit doen, nogal seuns van Waterkloof,
        wat in New York gaan studeer, dan is dit nou skielik
        die ouers se skuld.
               Ek wil die argument omkeer. Ek dink hierdie
        seuns kom uit huisgesinne wat gedurende die
        apartheidsregime ouers gehad het wat willens en
        wetens misdaad teen swartes goedgepraat het en
        dit heelwaarskynlik nou nog ook by die ontbyttafel
        sit en verkondig. Wat Sondae in die kerk sit maar
        nie glo dat mens jou naaste moet liefhê nie. Dis
        waar die wortel van die kwaad lê.

         Gloudina

          Gloudina
 




 25 Posts in Topic:
Wit misdaad
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-07-26 07:11:13 
Re: Wit misdaad
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-07-26 07:23:38 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-26 15:56:59 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-26 16:30:56 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-27 07:59:57 
Re: Wit misdaad
"Riaan" <rni  2006-07-27 00:27:28 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-27 07:46:30 
Re: Wit misdaad
"Otterkop" <  2006-07-28 06:40:48 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-28 09:01:47 
Re: Wit misdaad
"Torreke" <m  2006-07-28 12:15:36 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-28 14:11:05 
Re: Wit misdaad
"Torreke" <m  2006-07-28 16:53:25 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-29 09:30:49 
Re: Wit misdaad
"Otterkop" <  2006-07-31 11:36:00 
Re: Wit misdaad
"Torreke" <m  2006-07-31 12:25:11 
Re: Wit misdaad
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-07-28 13:08:11 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-28 14:56:24 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-27 07:58:03 
Re: Wit misdaad
"Riaan" <rni  2006-07-27 23:04:20 
Re: Wit misdaad
"Francois Human"  2006-07-28 22:34:08 
Re: Wit misdaad
"Otterkop" <  2006-07-31 11:20:32 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-28 05:56:28 
Re: Wit misdaad
hessie@[EMAIL PROTECTED]   2006-07-28 17:55:04 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-28 14:15:12 
Re: Wit misdaad
"Riaan" <rni  2006-07-30 23:29:47 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Oct 11 22:12:43 CDT 2008.