"Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:1154011590.646021.92710@[EMAIL PROTECTED]
Maar as die mense wat die dade pleeg nou swartes
is, dan is jou verklaring skielik dat die kaffers maar
so van inbors is, en dat dit is omdat julle in "Afrika"
bly wat sulke dinge aangaan.
------Ek sê mos hoeka jy sit onder die sneeu in Kanada en teoretiseer oor
wat jy dink die werklikheid is en die ergste is, weet jy hoe oudmodies
klink
jy? Jou aanslag is die van iemand wat in die verlede leef. Nou, een
ding
sal ek jou toegee van die ou apartheids-regering, en dit is dat die
stelsel
die meerderheid van die swart mense 'sleg' gemaak het. Nie sleg soos in
onbevoeg nie, maar sleg soos om totaal afhanklik te wees van die regering
vir hulle bestaan. Die regering moet sorg vir hulle verblyf,
gesondheidsdienste, vervoer, werk, skole, jy noem maar op. Totale
afhanklikheid.
Daarenteen is die gemiddelde wit mens in Suider-Afrika vir sy eie
bestaan verantwoordelik. Hulle betaal vir alles en om te bestaan, moet
hulle geld verdien om vir al die dienste te betaal. Dis waarom jy die
groot verhoudingsverskil tussen swart en wit aanwas sien. Die
selfsorgende
ouer besef hy kan nie vir meer as 2 of 3 kinders ordentlik sorg en
akedemieseopvoeding gee nie en hou op teel as die getalle vol is.
Daarenteen is die groot gros van die swart mense glad nie hierdeur gepla
nie
en maak kinders asof môre nie nog 'n dag is nie en as dit is, is dit nie
hulle verantwoordelikheid nie. Wat hulle eintlik doen, is juis om daai
kinders se kans op 'n beter lewe sommer vroeg-vroeg al te vernietig.
Dis 'n kultuur wat diep gevestig is onder die swart bevolkings van
Afrika, ou antie. Een van onderdanigheid en een van aanvaar maar die
lewe
wat kom soos hy wil. Een van geen verantwoordelikheid vir jou dade nie.
As mens hierdie dinge so aanskou soos ons wat werklik in Afrika bly, dan
weet jy die verskil tussen die mens en die dier is juis die vermoë om te
onderskei tussen reg en verkeerd. Om verantwoordelikheid van jou dade te
aanvaar en die vermoë om jou drange te temper ter wille van wat goed is
vir
die mense rondom jou.
Dan argumenteer
iemand soos "Fire" dat die IK's te laag is.
------Ek sê dat dit niks met IK te doen het nie. Vir meeste van die
landelike swart mense is hul ondervindingsvlak van die lewe beperk en dit
maak dat hulle 'n agterstand het.
as wit seuns dit doen, nogal seuns van Waterkloof,
wat in New York gaan studeer, dan is dit nou skielik
die ouers se skuld.
------So jy reken opvoeding is nie die ouer se verantwoordelikheid nie?
As
'n oud-onderwyser sou ek nou juis dink dat jy 'n voorstander sal wees dat
die opvoeding juis eerstens van die ouer af kom.
Ek wil die argument omkeer. Ek dink hierdie
seuns kom uit huisgesinne wat gedurende die
apartheidsregime ouers gehad het wat willens en
wetens misdaad teen swartes goedgepraat het en
dit heelwaarskynlik nou nog ook by die ontbyttafel
sit en verkondig.
------Hoe kan jy so 'n stelling maak as jy nie insig het oor die seuns en
hulle gesinne nie?
Wat Sondae in die kerk sit maar
nie glo dat mens jou naaste moet liefhê nie. Dis
waar die wortel van die kwaad lê.
------Daai liefde vir die naaste is ook maar 'n storie met 'n dun nerfie!
Hoeveel keer in my lewe het ek al en sal ek nog dink dat 'n man iets
besonders is en besondere behandeling verdien, net om later maar weer te
leer dat in Afrika slegs een reël geld, naamlik die wet van die natuur:
Die sterkste oorwin. Jy kan vir 'n swart werker sorg so goed as wat jy
wil, sy lojaliteit kan jy nooit koop nie.....


|