"Suidwester" < wrote
>
> "Hessie" <wrote
>
> Maar as die mense wat die dade pleeg nou swartes
> is, dan is jou verklaring skielik dat die kaffers maar
> so van inbors is, en dat dit is omdat julle in "Afrika"
> bly wat sulke dinge aangaan.
> ------Ek sê mos hoeka jy sit onder die sneeu in Kanada en teoretiseer
oor
> wat jy dink die werklikheid is en die ergste is, weet jy hoe oudmodies
> klink jy? Jou aanslag is die van iemand wat in die verlede leef.
Nou,
> een ding sal ek jou toegee van die ou apartheids-regering, en dit is dat
> die stelsel die meerderheid van die swart mense 'sleg' gemaak het. Nie
> sleg soos in onbevoeg nie, maar sleg soos om totaal afhanklik te wees
van
> die regering vir hulle bestaan. Die regering moet sorg vir hulle
> verblyf, gesondheidsdienste, vervoer, werk, skole, jy noem maar op.
> Totale afhanklikheid.
> Daarenteen is die gemiddelde wit mens in Suider-Afrika vir sy
eie
> bestaan verantwoordelik. Hulle betaal vir alles en om te bestaan, moet
> hulle geld verdien om vir al die dienste te betaal.
Nie heeltemal waar nie, Suidwester. Die ANC-regering het die "hand outs"
van die NP regering aan al wat werkloos is, gestop; die beleid is dat
mense
moet leer om vir hulleself te sorg. Dis waar dat daar steeds "disability
grants" is en dit hoort in 'n beskafde samelewing. Dit is ook waar dat
mense sputum van TB-leiers of HIV-pos bloed van Vigsslagoffers koop om vir
die "disability grants" te kwalifiseer, maar die regering is bewus van die
probleem en stappe word geneem om dit uit te roei. Nie altyd suksesvol
nie,
toegegee, maar die NP-regering was nie meer suksesvol om dié soort ding te
bekamp nie; ek weet, ek werk daarmee.
>Dis waarom jy die groot verhoudingsverskil tussen swart en wit aanwas
sien.
>Die selfsorgende ouer besef hy kan nie vir meer as 2 of 3 kinders
ordentlik
>sorg en akedemieseopvoeding gee nie en hou op teel as die getalle vol is.
>Daarenteen is die groot gros van die swart mense glad nie hierdeur gepla
>nie en maak kinders asof môre nie nog 'n dag is nie en as dit is, is dit
>nie hulle verantwoordelikheid nie. Wat hulle eintlik doen, is juis om
>daai kinders se kans op 'n beter lewe sommer vroeg-vroeg al te vernietig.
Die wit regerings se grootste fout was om swartes die geleentheid te
ontneem
om welvarend te word. As hulle die swartes gelyke deelname aan die
ekonomie
gegun het en die geleentheid om teen dieselfde tempo te ontwikkel as die
wittes, het ons waarskynlik nie vandag met 'n 5-1 getalle verhouding gesit
nie. Aan die begin van die 20e eeu was die wittes en swartes se getalle
min
of meer dieselfde, die gemiddelde skoolopvoeding van Afrikaners nie veel
beter as dié van hulle swart plaasarbeiders nie, en die gemiddelde
Boere-huishouding het 12 kinders of meer gehad. Die NP-regering se beleid
om die arm blanke vraagstuk op te los deur ekonomiese bemagtiging van die
verarmde Afrikaners (dink aan die skemas by Vaalharts, Marble Hall,
Sitrusdal, Pongola, Sterkrivier) het die situasie drasties verander.
Veral
na '48 het die gemiddelde skoolopleiding en finansiële welstand van die
Afrikaners dramaties gestyg terwyl die aanwas dramaties afgeneem het. Aan
die ander kant het swartes se skoolopvoeding agter geraak, het hulle
ekonomies verarm, en gevolglik het die aanwas eenvoudig op die hoë vlakke
gebly.
Dit is al vantevore op hierdie ng gesê: Daar is 'n direkte verband tussen
ekonomiese welstand en bevolkingsaanwas. Dit is wêreldwyd onder alle
volke
en rasse bewys dat hoe hoër die lewensstandaard styg, hoe laer daal die
aanwas. Om presies dié rede staar Europese volke uitwissing in die gesig
> Dis 'n kultuur wat diep gevestig is onder die swart bevolkings van
> Afrika, ou antie. Een van onderdanigheid en een van aanvaar maar die
> lewe wat kom soos hy wil. Een van geen verantwoordelikheid vir jou
dade
> nie. As mens hierdie dinge so aanskou soos ons wat werklik in Afrika
bly,
> dan weet jy die verskil tussen die mens en die dier is juis die vermoë
om
> te onderskei tussen reg en verkeerd. Om verantwoordelikheid van jou
dade
> te aanvaar en die vermoë om jou drange te temper ter wille van wat goed
is
> vir die mense rondom jou.
Ag nee, Suidwester, nou is jy gewoon besig om te stereotipeer!
En die verskil tussen mens en dier is beslis nie die vermoë om tussen reg
en
verkeerd te onderskei nie. Wanneer my foksterriër brak na ons kleuter
hap,
dan kruip hy op die grond as ek om die draai kom. Hy weet hy het verkeerd
gedoen!
Die verskil tussen mens en dier gaan daaroor dat God die mens sy
beelddraer
gemaak het - sy verteenwoordiger! - en net daaroor!
Ek het ook probleme met die houding van swartes wat die skuld vir al hulle
probleme op kolonialisme, apartheid, Brittanje, die wittes, ens. wil
aflaai
en nie hulle eie foute wil raaksien nie... Ek het ook probleme met
swartes
wat nie vir dienste wil betaal nie en verwag om alles op 'n skinkbord te
kry, maar om te sê dat hulle "geen verantwoordelikheid" wil aanvaar nie,
is
gewoon nie waar nie. Gaan vra maar vir enige versekeringsmakelaar waar
skryf hy die meeste besigheid - en goeie besigheid!
>
> Dan argumenteer
> iemand soos "Fire" dat die IK's te laag is.
> ------Ek sê dat dit niks met IK te doen het nie. Vir meeste van die
> landelike swart mense is hul ondervindingsvlak van die lewe beperk en
dit
> maak dat hulle 'n agterstand het.
>
> as wit seuns dit doen, nogal seuns van Waterkloof,
> wat in New York gaan studeer, dan is dit nou skielik
> die ouers se skuld.
> ------So jy reken opvoeding is nie die ouer se verantwoordelikheid nie?
> As 'n oud-onderwyser sou ek nou juis dink dat jy 'n voorstander sal wees
> dat die opvoeding juis eerstens van die ouer af kom.
> Ek wil die argument omkeer. Ek dink hierdie
> seuns kom uit huisgesinne wat gedurende die
> apartheidsregime ouers gehad het wat willens en
> wetens misdaad teen swartes goedgepraat het en
> dit heelwaarskynlik nou nog ook by die ontbyttafel
> sit en verkondig.
> ------Hoe kan jy so 'n stelling maak as jy nie insig het oor die seuns
en
> hulle gesinne nie?
Ek is geneig om met Glodina saam te stem. Kinders tree op soos hulle by
hul
ouerhuis geleer het (Vgl. Josef, Dawid, Daniël en sy vriende). My 2
oudstes - stiefkinders! - se eie pa is 'n opperste rassis wat hulle geleer
het om op swartes neer te sien, ens. Toe ek met hulle ma getroud is, wou
hulle van swartes nie weet nie. Ek het geduldig en met liefde aan hulle
verduidelik dat vel nie saakmaak nie, dat ons dieselfde respek, liefde en
agting teenoor alle mense moet bewys - dat hulle ouer swart mans en
vrouens
nie anders mag aanspreek as wittes nie. Nou 5 jaar later is hulle houding
teenoor swartes 'n perd van totaal ander kleur.
> Wat Sondae in die kerk sit maar
> nie glo dat mens jou naaste moet liefhê nie. Dis
> waar die wortel van die kwaad lê.
> ------Daai liefde vir die naaste is ook maar 'n storie met 'n dun
nerfie!
> Hoeveel keer in my lewe het ek al en sal ek nog dink dat 'n man iets
> besonders is en besondere behandeling verdien, net om later maar weer te
> leer dat in Afrika slegs een reël geld, naamlik die wet van die natuur:
> Die sterkste oorwin. Jy kan vir 'n swart werker sorg so goed as wat jy
> wil, sy lojaliteit kan jy nooit koop nie.....
Dit geld van alle mense, Suidwester, wittes en swartes. Was jy al ooit
finansieel op jou knieë - in 'n posisie waar jy jou goed moet verkoop om
aan
die lewe te bly? Ek twyfel, anders sou jy geweet het dis juis wittes met
baie geld wat soos aasvoëls toesak om mens se goed (met die skyn van reg)
vir 'n appel en 'n ei te vat en agterna te spog oor "die bargain".
Is die Bush-doktrine iets anders as 'n gesofistikeerde vorm van die Wet
van
die Oerwoud (die Mag van die Sterkste)?


|