On Fri, 28 Jul 2006 09:01:47 -0000, "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED]
>
wrote:
Jou menings hieronder uitgespreek is meestal oningeligte stront. Jy
word klaarblyklik ingelig deur jou rassisme en beslis nie deur
wetenskaplike navorsing en sake-beginsels nie.
<<>------Ek sê mos hoeka jy sit onder die sneeu in Kanada en
teoretiseer oor
>wat jy dink die werklikheid is en die ergste is, weet jy hoe oudmodies
klink
>jy? Jou aanslag is die van iemand wat in die verlede leef. Nou, een
ding
>sal ek jou toegee van die ou apartheids-regering, en dit is dat die
stelsel
>die meerderheid van die swart mense 'sleg' gemaak het. Nie sleg soos in
>onbevoeg nie, maar sleg soos om totaal afhanklik te wees van die regering
>vir hulle bestaan. Die regering moet sorg vir hulle verblyf,
>gesondheidsdienste, vervoer, werk, skole, jy noem maar op. Totale
>afhanklikheid.
> Daarenteen is die gemiddelde wit mens in Suider-Afrika vir sy
eie
>bestaan verantwoordelik. Hulle betaal vir alles en om te bestaan, moet
>hulle geld verdien om vir al die dienste te betaal. Dis waarom jy die
>groot verhoudingsverskil tussen swart en wit aanwas sien. Die
selfsorgende
>ouer besef hy kan nie vir meer as 2 of 3 kinders ordentlik sorg en
>akedemieseopvoeding gee nie en hou op teel as die getalle vol is.
>Daarenteen is die groot gros van die swart mense glad nie hierdeur gepla
nie
>en maak kinders asof môre nie nog 'n dag is nie en as dit is, is dit nie
>hulle verantwoordelikheid nie. Wat hulle eintlik doen, is juis om daai
>kinders se kans op 'n beter lewe sommer vroeg-vroeg al te vernietig.
> Dis 'n kultuur wat diep gevestig is onder die swart bevolkings van
>Afrika, ou antie. Een van onderdanigheid en een van aanvaar maar die
lewe
>wat kom soos hy wil. Een van geen verantwoordelikheid vir jou dade nie.
>As mens hierdie dinge so aanskou soos ons wat werklik in Afrika bly, dan
>weet jy die verskil tussen die mens en die dier is juis die vermoë om te
>onderskei tussen reg en verkeerd. Om verantwoordelikheid van jou dade
te
>aanvaar en die vermoë om jou drange te temper ter wille van wat goed is
vir
>die mense rondom jou.
>
>Dan argumenteer
> iemand soos "Fire" dat die IK's te laag is.
>------Ek sê dat dit niks met IK te doen het nie. Vir meeste van die
>landelike swart mense is hul ondervindingsvlak van die lewe beperk en dit
>maak dat hulle 'n agterstand het.
>
>as wit seuns dit doen, nogal seuns van Waterkloof,
> wat in New York gaan studeer, dan is dit nou skielik
> die ouers se skuld.
>------So jy reken opvoeding is nie die ouer se verantwoordelikheid nie?
As
>'n oud-onderwyser sou ek nou juis dink dat jy 'n voorstander sal wees dat
>die opvoeding juis eerstens van die ouer af kom.
> Ek wil die argument omkeer. Ek dink hierdie
> seuns kom uit huisgesinne wat gedurende die
> apartheidsregime ouers gehad het wat willens en
> wetens misdaad teen swartes goedgepraat het en
> dit heelwaarskynlik nou nog ook by die ontbyttafel
> sit en verkondig.
>------Hoe kan jy so 'n stelling maak as jy nie insig het oor die seuns en
>hulle gesinne nie?
> Wat Sondae in die kerk sit maar
> nie glo dat mens jou naaste moet liefhê nie. Dis
> waar die wortel van die kwaad lê.
>------Daai liefde vir die naaste is ook maar 'n storie met 'n dun nerfie!
>Hoeveel keer in my lewe het ek al en sal ek nog dink dat 'n man iets
>besonders is en besondere behandeling verdien, net om later maar weer te
>leer dat in Afrika slegs een reël geld, naamlik die wet van die natuur:
>Die sterkste oorwin. Jy kan vir 'n swart werker sorg so goed as wat jy
>wil, sy lojaliteit kan jy nooit koop nie.....
>
>
>


|