Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Wit misdaad
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 11 of 25 Topic 469 of 492
Post > Topic >>

Re: Wit misdaad

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > Jul 28, 2006 at 02:11 PM

"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:eaco63$647$2@[EMAIL PROTECTED]
>
> Nie heeltemal waar nie, Suidwester.  Die ANC-regering het die "hand
outs" 
> van die NP regering aan al wat werkloos is, gestop; die beleid is dat 
> mense moet leer om vir hulleself te sorg.   Dis waar dat daar steeds 
> "disability grants" is en dit hoort in 'n beskafde samelewing.  Dit is
ook 
> waar dat mense sputum van TB-leiers of HIV-pos bloed van Vigsslagoffers 
> koop om vir die "disability grants" te kwalifiseer, maar die regering is

> bewus van die probleem en stappe word geneem om dit uit te roei.  Nie 
> altyd suksesvol nie, toegegee, maar die NP-regering was nie meer
suksesvol 
> om dié soort ding te bekamp nie; ek weet, ek werk daarmee.
------So jy wil vir my vertel dat daar by julle in SA kry die swart mense 
nie 'hand-outs' nie?   Vertel meer!   Wat noem jy die goedkoop behuising
en 
goedkoop gesubsidieërde lenings vir huise?   Swart taxis ontvang subsidies

op voertuie, ens.
Dan vra jy vir jouself of die blankes daardie selfde voorregte geniet.   >

> Die wit regerings se grootste fout was om swartes die geleentheid te 
> ontneem om welvarend te word.
----Dis presies hier waar ek en jy groot verskil.   Soos jy te regte sê
was 
die getalle omtrent gelyk doerie jare.   Groot grond het onverbruik gelê. 
Sommige dele is toegewys aan swart stamgroepe en andere weer vir blanke 
boere.   Wat het gebeur?   die plaasgronde het ontwikkel en die stamgronde

nie.   Dit hoef ek jou nie te vertel nie.   In die dorpe het besighede 
ontstaan hoofsaaklik op blanke inisiatief.   In swart gebiede het amper
niks 
gebeur nie [ten spyte van die feit dat blanke besighede verbied was om in 
swart gebiede te opereer].   Ten spyte van gratis verblyf in kommunale 
gebiede het die swart landelikes steeeds tevrede gewees om net 'n bestaan
te 
voer.
    Toe besluit die SA regering om spesifieke areas te skep waarin die
swart 
entrepeneur op sy eie, totaal sonder mededinging op sy bene kan kom.   Die

Odendaal-plan as jy dit onthou?   Blanke opgewerkte plase is onteiein in
ons 
land en vir swart boere gegee.  Nie 'n enkele een het 'n sukses daarvan 
gemaak nie.   Daarteenoor, as ek vir jou een voorbeeld kan noem, kan ek
vir 
jou honderde van vertel van blanke boere wat 'n stuk rou grond gekoop het
by 
die staat in verafgeleë gebiede met omtrent net sy klere aan sy lyf en 'n 
paar diere.   Op die grond was net een boorgat met 'n handpomp.   Geen 
staande of lopende water nie.   Areas wat oor die algemeen gereken is nie 
eintlik geboer kan word nie.   Hulle het aan die werk gespring en 
gely....maar uiteindelik opgestaan en hulleself skatryk gewerk.   Ek weet 
nie van 'n enkele swart boer in ons land wat iets soortgelyks gedoen het 
nie...al kry hy die grond gratis.

As hulle die swartes gelyke deelname aan die ekonomie
> gegun het en die geleentheid om teen dieselfde tempo te ontwikkel as die

> wittes, het ons waarskynlik nie vandag met 'n 5-1 getalle verhouding
gesit 
> nie.
------Jy praat twak.   In my oupa-hulle se geslag is daar weinig mense wat

eers std. 8 gehaal het op skool.   Baie van hulle is op 16 uit die huis 
gestoot om hul eie lewe te gaan maak.   Weinige van hulle kinders het nie 
matriek gemaak nie en vele is universiteit toe.   Vandag gaan almal 
universiteit toe.....en dis nie afgedwing op die blanke mense nie.   'n 
Verantwoordelike ouer, swart of wit, probeer om vir sy kinders die beste 
kans in die lewe te gee.   Dit is ongelukkig steeds vandag by weinig swart

ouers te sien.

 Die NP-regering se beleid
> om die arm blanke vraagstuk op te los deur ekonomiese bemagtiging van
die 
> verarmde Afrikaners (dink aan die skemas by Vaalharts, Marble Hall, 
> Sitrusdal, Pongola, Sterkrivier) het die situasie drasties verander. 
> Veral na '48 het die gemiddelde skoolopleiding en finansiële welstand
van 
> die Afrikaners dramaties gestyg terwyl die aanwas dramaties afgeneem
het. 
> Aan die ander kant het swartes se skoolopvoeding agter geraak, het hulle

> ekonomies verarm, en gevolglik het die aanwas eenvoudig op die hoë
vlakke 
> gebly.
----Ek reken jy praat steeds twak!  Geen skema kan enige mens lewenslank
op 
die pad van welstand plaas nie.   Dit kom nie van die regering af of van 
inisiatiewe nie.   Dit is van binne jouself wat die trots kom om vir
jouself 
te sorg en vir jouself 'n beter lewe te maak.   Jy wil voorgee dat omdat
die 
regering nie genoeg geld gegee het vir die swart mense nie, daarom het
hulle 
nie ontwikkel nie?   Nix.   Dis hulleself wat nie wou saam met die stroom 
loop nie.

> En die verskil tussen mens en dier is beslis nie die vermoë om tussen
reg 
> en verkeerd te onderskei nie.  Wanneer my foksterriër brak na ons
kleuter 
> hap, dan kruip hy op die grond as ek om die draai kom.  Hy weet hy het 
> verkeerd gedoen!
----En jy reken hy vat verantwoordelikheid vir sy wandaad.   Is jy lekker 
wakker?
>
> Die verskil tussen mens en dier gaan daaroor dat God die mens sy 
> beelddraer gemaak het - sy verteenwoordiger! - en net daaroor!
----Dis jou siening....
>
> Ek het ook probleme met die houding van swartes wat die skuld vir al
hulle 
> probleme op kolonialisme, apartheid, Brittanje, die wittes, ens. wil 
> aflaai en nie hulle eie foute wil raaksien nie...  Ek het ook probleme
met 
> swartes wat nie vir dienste wil betaal nie en verwag om alles op 'n 
> skinkbord te kry, maar om te sê dat hulle "geen verantwoordelikheid" wil

> aanvaar nie, is gewoon nie waar nie.  Gaan vra maar vir enige 
> versekeringsmakelaar waar skryf hy die meeste besigheid - en goeie 
> besigheid!
------Ek het so pas 'n oproepie gemaak na myne toe en vir hom jou stelling

gemaak.   Hy't net gelag en gesê eerste premies is 'n lekker gratis
inkomste 
vir die bedryf, veral as die mense nie die paaimente kan volhou met geen 
eise nie.

> Ek is geneig om met Glodina saam te stem.  Kinders tree op soos hulle by

> hul ouerhuis geleer het (Vgl. Josef, Dawid, Daniël en sy vriende).   My
2 
> oudstes - stiefkinders! - se eie pa is 'n opperste rassis wat hulle
geleer 
> het om op swartes neer te sien, ens.  Toe ek met hulle ma getroud is,
wou 
> hulle van swartes nie weet nie.  Ek het geduldig en met liefde aan hulle

> verduidelik dat vel nie saakmaak nie, dat ons dieselfde respek, liefde
en 
> agting teenoor alle mense moet bewys - dat hulle ouer swart mans en 
> vrouens nie anders mag aanspreek as wittes nie.  Nou 5 jaar later is
hulle 
> houding teenoor swartes 'n perd van totaal ander kleur.
-------dis die probleem met julle Bybelslaters.   Julleself glo julle is 
hoogheilig.   So jy reken dat elke kind in jou huis sal voorbeeldig
volgens 
die Christendom uitdraai?   Daar wag 'n skok op jou!   Daai selle kind van

jou wat jou gewoontes aanleer, net so sal hy ook passiewe 'sit en 
wag'-manier van lewe van meeste van die swart Afrikane ook by sy ouers 
aanleer.   Presies wat ek sê!

>
> Dit geld van alle mense, Suidwester, wittes en swartes.  Was jy al ooit 
> finansieel op jou knieë - in 'n posisie waar jy jou goed moet verkoop om

> aan die lewe te bly?  Ek twyfel, anders sou jy geweet het dis juis
wittes 
> met baie geld wat soos aasvoëls toesak om mens se goed (met die skyn van

> reg) vir 'n appel en 'n ei te vat en agterna te spog oor "die bargain".
------O jy reken die idee om te stroop is net onder die 'ryk' wittes?  
Gaan 
kyk bietjie langs jou land se paaie by ongelukke hoe stroop die swart
mense 
die beseerdes en vragmotors wat omgeval het se vrag.   Ek sal graag wil
sien 
wat sê jy as iemand se goed op vendusie kom en dit word aangebied vir 
verkoop en niemand wil dit koop nie?   Dan gaan jy seker storie dat die
ryk 
blankes nie bereid is om die ou wat onder te gaan te help nie.   Dis die 
hoofaar van die ekonomie....vraag en aanbod.
>
> Is die Bush-doktrine iets anders as 'n gesofistikeerde vorm van die Wet 
> van die Oerwoud (die Mag van die Sterkste)?
------Dis presies wat dit moet wees.  Die sterkste oorwin.   So is dit op 
s****tgebied, die lewe in die algemeen.   Watter sin is daar in die lewe as

jy jouself nie kan meet aan andere se standaarde nie?   Hoekom is die mens

gemaak om verskillend van mekaar te wees?

>
 




 25 Posts in Topic:
Wit misdaad
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-07-26 07:11:13 
Re: Wit misdaad
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-07-26 07:23:38 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-26 15:56:59 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-26 16:30:56 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-27 07:59:57 
Re: Wit misdaad
"Riaan" <rni  2006-07-27 00:27:28 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-27 07:46:30 
Re: Wit misdaad
"Otterkop" <  2006-07-28 06:40:48 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-28 09:01:47 
Re: Wit misdaad
"Torreke" <m  2006-07-28 12:15:36 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-28 14:11:05 
Re: Wit misdaad
"Torreke" <m  2006-07-28 16:53:25 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-29 09:30:49 
Re: Wit misdaad
"Otterkop" <  2006-07-31 11:36:00 
Re: Wit misdaad
"Torreke" <m  2006-07-31 12:25:11 
Re: Wit misdaad
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-07-28 13:08:11 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-28 14:56:24 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-27 07:58:03 
Re: Wit misdaad
"Riaan" <rni  2006-07-27 23:04:20 
Re: Wit misdaad
"Francois Human"  2006-07-28 22:34:08 
Re: Wit misdaad
"Otterkop" <  2006-07-31 11:20:32 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-28 05:56:28 
Re: Wit misdaad
hessie@[EMAIL PROTECTED]   2006-07-28 17:55:04 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-28 14:15:12 
Re: Wit misdaad
"Riaan" <rni  2006-07-30 23:29:47 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 12:24:18 CST 2008.