On 28 Jul 2006 05:56:28 -0700, "Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote:
>
>Riaan skryf
>
>> Ek is oortuig daarvan dat in jou oe is Ferdi, Torreke en Soois nie
>> rassiste nie. Maar selfs Ferdi is al as 'n rassis uitgekryt toe hy 'n
>> baie lang ruk terug ook van die regering verskil het oor iets. En as jy
>> van Torreke se plasings hier vir die ANC gaan wys, is ek seker hulle
>> sal hom op die plek ook as 'n rassis brandmerk.
>
> Riaan, jy is 'n interessante sielkundige studie.
> Ek is geamuseer deur jou "probleem" met mense
> soos Torreke, Fran=E7ois Human, Ferdi en seker
> ook ek, wat net eenvoudig nie wil inpas in die
> duiwehokkies in jou kop van hoe Afrikaners
> behoort te reageer nie. Ons gee jou 'n probleem.
> Is ons nou rassiste of is ons nie? Ons maak
> jou deurmekaar, n=E9? Maar tot tyd en wyl jy kan
> aanneem dat die deursnee goeie Afrikaner eintlik
> mense soos ons is, is jy eintlik 'n bedreiging vir
> die Afrikanerskap, maak jy van die Afrikaner-
> karakter iets wat dit nie waardig is nie. Vaderdank
> vir mense soos Torreke, wat baie helder sien en
> dink.
>
> Gloudina
>
jissis, maar onkruid soos jy is darem maar common, dankie tog dat nie
almal so verslaaf aan die net is soos jy nie, en nie almal so
aaneenhoudend dieselfde vervelige deuntjie fluit nie,
ras, politiek en afkraak is jou ding mm?
jou koningkrykie is maar klein en nougeset


|