Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Wit misdaad
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 21 of 25 Topic 469 of 492
Post > Topic >>

Re: Wit misdaad

by "Otterkop" <wq@[EMAIL PROTECTED] > Jul 31, 2006 at 11:20 AM

Ek dink nie jy kan dit as rassisme kwalifiseer nie, net logiese denke


"Francois Human" <soois@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:eadsc2$kgj$1@[EMAIL PROTECTED]
>
> "Riaan" <rnigrini@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
> news:1154066659.987070.186190@[EMAIL PROTECTED]
>>
>
>> Ek is oortuig daarvan dat in jou oe is Ferdi, Torreke en Soois nie
>> rassiste nie.
>
> Riaan
>
> Ek weet nie of Hessie of enigiemand dink dat ek nie 'n rassis is nie. 
Ek 
> is een.  VIr agttien jaar is ek deur rassistiese onderwysers "opgevoed"
en 
> daarna het ek vir vier by 'n rassistiese universiteit studeer en daarna 
> twee jaar in 'n rassistiese weermag gedien.
>
> As denkende mens het ek reggekry om 90% hiervan af te skud, maar, helaas

> die ander 10% sit nog baie stewig daar.  Ek raak bv. uiters ge-irriteerd

> as swart mense wat langs mekaar staan, kliphard op mekaar staan en
skree. 
> Ek is bv. dadelik agterdogtig as 'n vreemde swart mens met my begin 
> gesels.  As 'n swart man voor my erf in die straat sien staan, hou ek
hom 
> baie beter dop as wat ek 'n blanke man sou dophou.
>
> So kan ek aangaan om voorbeelde te noem.  Die verskil is egter dat ek my

> rassistiese vooroordele en gedrag raaksien en as foutief kan erken en 
> daagliks groei na 'n nie-rassistiese leefwyse.
>
> Soos iemand net laasweek vir my gesê het: Ons is veronderstel om die lig

> vir die wêreld te wees, hoe kan ons nou kwaad wees vir die donker omdat
hy 
> donker is, as dit ons werk is om die donker te verdryf?
>
> Vrede
>
> Soois
>
 




 25 Posts in Topic:
Wit misdaad
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-07-26 07:11:13 
Re: Wit misdaad
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-07-26 07:23:38 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-26 15:56:59 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-26 16:30:56 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-27 07:59:57 
Re: Wit misdaad
"Riaan" <rni  2006-07-27 00:27:28 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-27 07:46:30 
Re: Wit misdaad
"Otterkop" <  2006-07-28 06:40:48 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-28 09:01:47 
Re: Wit misdaad
"Torreke" <m  2006-07-28 12:15:36 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-28 14:11:05 
Re: Wit misdaad
"Torreke" <m  2006-07-28 16:53:25 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-29 09:30:49 
Re: Wit misdaad
"Otterkop" <  2006-07-31 11:36:00 
Re: Wit misdaad
"Torreke" <m  2006-07-31 12:25:11 
Re: Wit misdaad
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-07-28 13:08:11 
Re: Wit misdaad
"Suidwester" &l  2006-07-28 14:56:24 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-27 07:58:03 
Re: Wit misdaad
"Riaan" <rni  2006-07-27 23:04:20 
Re: Wit misdaad
"Francois Human"  2006-07-28 22:34:08 
Re: Wit misdaad
"Otterkop" <  2006-07-31 11:20:32 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-28 05:56:28 
Re: Wit misdaad
hessie@[EMAIL PROTECTED]   2006-07-28 17:55:04 
Re: Wit misdaad
"Hessie" <bo  2006-07-28 14:15:12 
Re: Wit misdaad
"Riaan" <rni  2006-07-30 23:29:47 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 11:55:49 CST 2008.