by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED]
>
Aug 8, 2006 at 03:40 PM
"Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:1154877634.559896.157080@[EMAIL PROTECTED]
(Interessant is hoe ruggraatlose Ferdietjiekie en sy vennote altyd met
'n verskoning vir die blankes begin. Verwoerd was die eerste blanke
politikus wat die swartes op politieke vlak erken het. Selfs Jannie
Smuts het hulle soos 'n stopstraat geignoreer.)
-----Hoe anders kan hulle politiek dan ook werk? Dis dan op haat
gefundeer. My pa het my kleintyd geleer jy tob nie oor die verlede nie
en
as 'n ander jou sou oorwin, moenie langer as wat dit nodig is om die les
daaruit te verstaan nie, daaroor kak en kou nie. Dis die teken van 'n
swakkeling. Leer jou les goed en dan neuk jy die ander ou volgende keer
op.
Gloudina tjank al 'n leeftyd oor wat die apartheidsvarke aan haar
sou
gedoen het en Ferdie sing lekker in die koor saam daar in sy kantoortjie
by
die Beeld. Sy wag om te sneuwel en hy wag op aftrede met sy
pensioen....en
niemand gee 'n moer om nie.