Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Kolonialism...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 11 of 51 Topic 470 of 492
Post > Topic >>

Re: Kolonialisme

by "Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED] > Aug 8, 2006 at 08:20 AM

Suidwester skryf

>        Gloudina tjank al 'n leeftyd oor wat die apartheidsvarke aan haar
=
sou
> gedoen het

         Suidwester, jy sit daar agter jou duin en probeer
         jou verouderde, verrotte maar gevaarlike gedagtes
         te sit en verdedig. Jy wil nie sien dat jy 'n losing
         battle voer nie, dat meeste Afrikaners jou soort
         gepraat as gegorrel opsy skuif nie.
                 Ek is verontwaardig, nie oor wat apartheid
        kult  aan my gedoen het nie. Ek het dit ontsnap.
        Maar ek is verontwaardig, woedend oor wat dit aan
        die Afrikaner gedoen het. En ek het my voorgeneem
        om di=E9 soort gepraat wat jy praat, aan te val waar
        ek dit ook al vind. Ek sien dat meer en meer
        Afrikaners dieselfde doen. Ek dink jy en mense
        soos jy is in die minderheid. Julle is pass=E9.
                  En dis alleen Afrikaners wat helder sien,
        soos Ferdi Greyling byvoorbeeld, wat die mag het
        om die huidige regime te kritiseer waar dit van die
        pad af dwaal. En na wie heelwaarskynlik geluister
        word. Dink jy dat mense soos Matthews Posa, wat
        Afrikaans totaal magtig is, nie die Beeld lees en
        dit wat hulle lees, infaktor in hulle toekomstige
        poltiese denke nie?

         Gloudina
 




 51 Posts in Topic:
Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-04 05:01:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-04 15:08:11 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-10 13:52:52 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:51:20 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-11 15:32:20 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-11 11:40:10 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 09:37:04 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:32:08 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-08 15:40:07 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-08 08:20:37 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 14:23:19 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:23:15 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 09:50:33 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 11:27:17 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 14:11:36 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 10:08:10 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:47:18 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 12:06:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:39:39 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:53:18 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 15:14:33 
Re: Kolonialisme
"Annette" <a  2006-08-31 11:26:15 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 11:34:14 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:43:13 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:55:42 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-09 06:50:57 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:03:48 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:33:35 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 07:58:19 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 08:13:43 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 16:36:51 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-09 22:57:17 
Re: Kolonialisme
"Deneile" <d  2006-08-10 08:25:02 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-10 14:04:44 
Re: Kolonialisme
"Otterkop" <  2006-08-11 06:42:11 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:31:55 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 02:12:54 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:38:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:54:15 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-10 21:58:29 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:54:52 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:58:37 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:47:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-13 05:13:27 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:17:53 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 09:00:52 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:51:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:28:10 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-17 04:34:13 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 11:47:52 CST 2008.