"Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:1155050437.847850.124280@[EMAIL PROTECTED]
skryf
> Gloudina tjank al 'n leeftyd oor wat die apartheidsvarke aan haar
> sou
> gedoen het
Suidwester, jy sit daar agter jou duin en probeer
jou verouderde, verrotte maar gevaarlike gedagtes
te sit en verdedig. Jy wil nie sien dat jy 'n losing
battle voer nie, dat meeste Afrikaners jou soort
gepraat as gegorrel opsy skuif nie.
------As ek jou darem nie nou al geken het nie, sou ek wonder oor jou
begripsvermoë. Watter van my gedagtes is vir jou gevaarlik?
Kolonialisme? Daai mode-vloekwoord? Het jy jou al ooit die vraag
afgevra
of die swart volkere van Afrika van daardie jare nie kolonialisme
verwelkom
het nie? Dat dit vir hulle groot voordele ingehou het? Hoe dink jy sou
Afrika ooit kon ontwikkel het? Probeer om die ding te sien in die tyd
waaroor ons praat. Sien 'n groot onontwikkelde leë land met min mense
wat
self nog niks in die lewe ervaar het nie en slegs 'n oorlewingsbestaan
voer.
Die nuwe aankomelinge het 'n wêreld vir hulle ontluit wat hulle nie geken
het of eers bewus was, bestaan nie.
Ongelukkig was dit egter Afrika waarmee hulle te doene gehad het en
die
swart mense van Afrika nie 'n flukse, vooruitstrewende mens oor die
algemeen
nie. Hulle kon nie op die pas van die kolonialiseerders ontwikkel nie en
toe kom die stryery. Die kolonialiseerders het gevoel alles wat in die
land vermag was, was hulle inisiatief en die Afrikaan het gereken dis sy
land en daarom het hy 'n reg op alles....eintlik 'n beheersreg omdat sy
getalle groter was. Is dit nie hoe dit maar orals gaan nie?
Dis geskiedenis en niks wat jy daaroor sê en oor tob nie, jy kan dit
nie verander nie. As jy nou net jou rasgenote en geesgenote daarvan kan
oortuig om die les uit die verlede te leer en nie dieselfde fout te maak
as
wat die kolonialiseerders gemaak het nie. Die swart regerings oor die
algemeen sorg net vir hulle elite groepe en voel vere vir die man op die
grond....tot die gewone burger gatvol raak en hulle uitstem.
Ek is verontwaardig, nie oor wat apartheid
kult aan my gedoen het nie. Ek het dit ontsnap
------Wie bluf jy? Jy het een ding gebruik om voordeel in 'n ander land
te
kry juis agv hiervan! So eintlik moes jy vir apartheid dankie gesê het
dat
dit veroorsaak het dat Kanada jou enigsins sou vat!
..
Maar ek is verontwaardig, woedend oor wat dit aan
die Afrikaner gedoen het. En ek het my voorgeneem
om dié soort gepraat wat jy praat, aan te val waar
ek dit ook al vind. Ek sien dat meer en meer
Afrikaners dieselfde doen. Ek dink jy en mense
soos jy is in die minderheid. Julle is passé.
------Net oor ek die verlede vertolk soos wat dit werklik is? Niks, maar
niks in die lewe is alles net goed of net sleg nie. Die vraag is net of
jy
die intelligensie besit om die kaf van die koring te skei. Duidelik nie.
Dis net mense soos jy en Ferdi Greyling wat dink dat daar mense is wat die
ou apartheidsisteem weer wil hê.....want dit was verkeerd. Ons sal wel
nie
omgee om die goeie administrasie en puik infrastruktuur en lae
misdaadsyfers
van daardie era weer te sien nie. Mense soos ons wat nie omgee wie aan
die
beheer van 'n regering is nie...solank hulle 'n billike werk
doen......moet
egter nie stres nie. Jy en hy KAN dit nooit begryp nie. Dis nie in
julle
begripvermoë om te verstaan dat 'n mens nie noodwendig jou standaarde moet
verlaag net om polities reg te wees nie! Daar is geen verskoning vir
swak
werk nie.
Hoe sal jy dit verstaan, jy't nooit gewerk nie en Ferdie....hy wag
vir
aftrede.


|