Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Kolonialism...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 27 of 51 Topic 470 of 492
Post > Topic >>

Re: Kolonialisme

by "Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED] > Aug 9, 2006 at 06:50 AM

Haai Anti.
Van wanneer af is jy die kampvegter vir die Afrikaner. Seker toe jy by
Adams Mission skoolgehou het terwyl Afrikaners in die res van Natal
gemarginaliseer is?
Ferdietjiekie - die toonbeeld van die "ware" Afrikaner? Mapstieks - ek
verstik sommer. Hy het nie die moeg ("guts") om 'n standpunt te maak
nie. Wanneer hy ookal waag om kritiek teenoor sy
ANC/SAKP/COSATU-meesters uit te spreek word dit vooraf gegaan met 'n
ellange relaas van boetedoening. Nee man - hy is sommer plein slapgat.
(Soos die res van die Afrikaanse joernaliste.)
Hessie wrote:
> Suidwester skryf
>
> >        Gloudina tjank al 'n leeftyd oor wat die apartheidsvarke aan
haa=
r sou
> > gedoen het
>
>          Suidwester, jy sit daar agter jou duin en probeer
>          jou verouderde, verrotte maar gevaarlike gedagtes
>          te sit en verdedig. Jy wil nie sien dat jy 'n losing
>          battle voer nie, dat meeste Afrikaners jou soort
>          gepraat as gegorrel opsy skuif nie.
>                  Ek is verontwaardig, nie oor wat apartheid
>         kult  aan my gedoen het nie. Ek het dit ontsnap.
>         Maar ek is verontwaardig, woedend oor wat dit aan
>         die Afrikaner gedoen het. En ek het my voorgeneem
>         om di=E9 soort gepraat wat jy praat, aan te val waar
>         ek dit ook al vind. Ek sien dat meer en meer
>         Afrikaners dieselfde doen. Ek dink jy en mense
>         soos jy is in die minderheid. Julle is pass=E9.
>                   En dis alleen Afrikaners wat helder sien,
>         soos Ferdi Greyling byvoorbeeld, wat die mag het
>         om die huidige regime te kritiseer waar dit van die
>         pad af dwaal. En na wie heelwaarskynlik geluister
>         word. Dink jy dat mense soos Matthews Posa, wat
>         Afrikaans totaal magtig is, nie die Beeld lees en
>         dit wat hulle lees, infaktor in hulle toekomstige
>         poltiese denke nie?
>=20
>          Gloudina
 




 51 Posts in Topic:
Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-04 05:01:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-04 15:08:11 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-10 13:52:52 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:51:20 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-11 15:32:20 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-11 11:40:10 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 09:37:04 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:32:08 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-08 15:40:07 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-08 08:20:37 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 14:23:19 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:23:15 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 09:50:33 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 11:27:17 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 14:11:36 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 10:08:10 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:47:18 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 12:06:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:39:39 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:53:18 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 15:14:33 
Re: Kolonialisme
"Annette" <a  2006-08-31 11:26:15 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 11:34:14 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:43:13 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:55:42 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-09 06:50:57 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:03:48 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:33:35 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 07:58:19 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 08:13:43 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 16:36:51 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-09 22:57:17 
Re: Kolonialisme
"Deneile" <d  2006-08-10 08:25:02 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-10 14:04:44 
Re: Kolonialisme
"Otterkop" <  2006-08-11 06:42:11 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:31:55 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 02:12:54 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:38:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:54:15 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-10 21:58:29 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:54:52 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:58:37 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:47:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-13 05:13:27 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:17:53 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 09:00:52 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:51:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:28:10 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-17 04:34:13 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 12:16:44 CST 2008.