by "Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
>
Aug 9, 2006 at 07:58 AM
Jonas skryf
Nee man - hy is sommer plein slapgat.
> (Soos die res van die Afrikaanse joernaliste.)
Jonas, met daardie laaste sin grawe jy 'n gat en
val self daarin. As jy s=EA dat alle Afrikaanse joernaliste
maar soos Ferdi Greyling is. Want dit wys duidelik
dat jy nie jou ore en o=EB wil gebruik en SIEN en HOOR
nie. Miskien het hierdie joernaliste meer gesien en
gehoor in die afgelope paar dekades en het hulle
persepsie van "wat aangaan" drasties begin verskil
van mense soos jy wat sit en kekkel van die
sylyn af.=20
Gloudina