Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Kolonialism...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 32 of 51 Topic 470 of 492
Post > Topic >>

Re: Kolonialisme

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > Aug 9, 2006 at 04:36 PM

"Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:1155136423.077194.204900@[EMAIL PROTECTED]
         So jy gee toe die apartheidssisteem was verkeerd.
-------Hoekom nie?   Vir baie, baie jare voor die nuwe bedeling het 
ingeligdes in die ou regering reeds geweet hulle planne vir Suidder-Afrika

slaag nie eintlik nie.   Dis nou polities gesproke.   Daar was geen manier

wat hulle kon wegkom van een man een stem demokrasie nie.   Die
meerderheid 
sou beheer oorneem.   Niemand het ooit daaroor gestry nie...behalwe jy!


 Nou
         vertel ek vir jou dat die apartheidsregime geen "goeie
         administrasie"
------Jy leef in 'n droomwêreld in Kanada en weet fokol.   Glo my vry.  
Jy 
onthou klein insidente in die verlede en hang daaraan soos 'n kleinnood. 
Ek praat oor Nam, maar eintlik was dit dieselfde in SA.   Onder die ou 
bedeling was die werkloosheidsyfer amper niksseggend.   Die wat wou werk, 
die kon.   Die spoorweg het floreer.   Die paaie was perfek.   Die
publieke 
vervoer [hier by ons slegs vir SWARTES, nie die blankes nie] was goed en 
gereeld en goedkoop.   Die staatsdiens het hul werk gedoen, geboue was 
netjies, staatsvoertuie was netjies.   En so kan ek aangaan.
     Vandag?   Die spoorweg is so te sê in sy moer en kan nie met die 
privaatsektor kompeteer nie.   As dit nie vir 'n begroting was wat hulle 
gered het nie, dan was hulle ghoebaai.   G'n normale mens sal dit ook op
die 
treine waag nie...as jy jou lewe liefhet.   Publieke trans****t is 'n
gemors. 
Daar is nie 'n departement in ons land wat nie onder geregtelike ondersoek

is vir die een of ander vorm van bedrog deur die amptenary nie.   Daar is 
amper meer staatsvoetuie oor naweke op pad vir private doeleindes as 
privaatkarre!   En dis teen die wet, maar wie gee om?   Ons is Gloudina se

kinders!   Weet jy dat daar verouderde wette wat na 16 jaar se 
onafhanklikheid, steeds aanhaak by die ou SA wette.....oor stupidgeid.


 of "puik infrastruktuur"
------Duidelik was jy nog nie in ons land nie en weet jy nie wat was en
wat 
intuseen geword het nie.   Hoe kan jy oordeel?
 of "lae
         misdaadsyfers"  bewerkstellig het nie.
------Plaasmoorde?  Wat van 'n weermag wat oor die 60% van die lede op 
permanente AWOL is.   Hulle kom net maandeliks hulle geld haal?
Hoekom jy so
         dink was net omdat die apartheidsdiktatorskap in wit
         gebiede brute mag gebruik het om sekere dele te
         beveilig vir hulle wit lakeie.
-------Die enigste dele wat met brute geweld beveilig was was swart
gebiede 
en hulle moes keer dat hulle mekaar uitmoor oor die algemeen.   Gaan vra
die 
slagoffers.   Hulle was dankbaar!

Die misdaadsyfers in die
         res van die land was hoër as wat dit nou is. Ek weet.
------Hoe weet jy?

Ek het studente gehad wat derdeklas op treine moes
         reis en hulle soos totsies moes aantrek en praat, anders
         word hulle beroof.
------So lieg jy vir jouself.   Destyds se 3de klas treine was in 'n baie 
beter en skoon toestand as vandag se eerste klas.

Goeie administrasie? Moenie vir my
         laat lag nie. Wittes het in swart gebiede ingestroom en
         enorme voordeel getrek uit die opsetting van die
         bantustans en aparte institusies, soos Bantoe-Onderwys.
-------Nog stront.   Ek ken van mense in die swart onderwys in ons land en

daar was maar weinig swart gegradueerdes in die onderwys.

Een van die seuns van een van my wit prinsipale is nog
         deur die apartheidsregime self voor die hof gedaag en
         skuldig bevind aan bedrog van oor 'n miljoen rand, in
         verband met plakkate wat die seun se "besigheid" moes
         lewer om die apartheidssisteem te verduidelik aan die
         swart studente. ( Plakkate waarvan weinig in die skole
         afgelewer was.) Ek dink jy kan nou maar ophou praat
         oor hierdie wonderlike apartheidsjare. Jy het net gesit
         en teen jou oogvelle vasgekyk.
------Soos wat jy nou sit en lieg en jy word nie eers skaam nie?   Het jy 
g'n skaamte in elk geval nie?   Het jy al die Kanadese om verskoning gevra

oor jy hulle misbruik het?   Jy's mos soontoe om te mag trou?
 




 51 Posts in Topic:
Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-04 05:01:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-04 15:08:11 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-10 13:52:52 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:51:20 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-11 15:32:20 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-11 11:40:10 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 09:37:04 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:32:08 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-08 15:40:07 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-08 08:20:37 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 14:23:19 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:23:15 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 09:50:33 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 11:27:17 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 14:11:36 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 10:08:10 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:47:18 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 12:06:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:39:39 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:53:18 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 15:14:33 
Re: Kolonialisme
"Annette" <a  2006-08-31 11:26:15 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 11:34:14 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:43:13 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:55:42 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-09 06:50:57 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:03:48 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:33:35 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 07:58:19 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 08:13:43 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 16:36:51 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-09 22:57:17 
Re: Kolonialisme
"Deneile" <d  2006-08-10 08:25:02 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-10 14:04:44 
Re: Kolonialisme
"Otterkop" <  2006-08-11 06:42:11 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:31:55 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 02:12:54 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:38:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:54:15 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-10 21:58:29 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:54:52 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:58:37 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:47:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-13 05:13:27 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:17:53 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 09:00:52 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:51:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:28:10 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-17 04:34:13 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 12:18:06 CST 2008.