Deneile wrote:
> maar ek voel in 'n tyd waar ons land nou al
> klaar deur almal uitgekryt word as 'n hell-hole dan het ons nie nog ons
eie
> mense nodig om die beeld nog verder moer toe te stuur nie.
Jare gelede het die ANC die wereld se fokus op SA geplaas deur
herhaaldelik die negatiewe in SA aan die wereld uit te beeld, nou kry
hulle van hulle eie medisyne en dit is vir hulle baie bitter om te
sluk.
As die ANC hulle werk doen het hulle niks om te vrees nie, maar hulle
sit opgesaal met die honderde verkiesings beloftes wat hulle gemaak het
wetende dat dit nooit sal realiseer nie, korrupte leiers, en 'n magdon
onbevoegde amptenare.
Die vrot seer moet op een of ander staduim soos 'n ryp puisie oopbars,
en ek is verheug dat mense soos Neil Watson en Kie daar is om vir die
wereld daarvan te vertel.
Soos hulle se - Die wiel draai


|