Riaan skryf
en die dae is getel van die
> politieke korrekte media berigte wat in ons kele afgedruk word.
>
> Op die Internet is daar nou "blogs" - Vir die van julle wat nie weet
> wat dit is nie, gaan Google dit gerus en vind meer hiervan uit, dit is
> baie interessant.
Ag, asseblief, Riaan. Wie weet nou nie wat
blogs is nie. CNN het nou gereeld 'n blog
rap****teur op hulle nuusuitsendings, wat
probeer om 'n oorsig te gee van wat op die
blogosfeer bespreek word, en watter tendense
daar te siene is.
Politiek word ook meer en meer deur die
blogosfeer beinvloed. Die onlangse geval van
Senator Joe Lieberman, wat die Demokratiese
nominasie vir die VSA Senaat verloor het,
omdat hy gesien word as te vriende met Bush,
word aan die sterkte van invloede op die
blogosfeer toegeskryf.
Ja-nee, lank verby is daardie dae, veral
daardie dae toe die NP nie TV in SA wou toelaat
nie, want hulle was te bang dat die mense dinge
sou sien wat die diktators nie wou h=EA hulle moet
sien nie.=20
Gloudina


|