by "Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
>
Aug 10, 2006 at 04:54 AM
Deneile skryf
ek voel in 'n tyd waar ons land nou al
> klaar deur almal uitgekryt word as 'n hell-hole dan het ons nie nog ons
e=
ie
> mense nodig om die beeld nog verder moer toe te stuur nie.
Ja-nee, ek dink nie Suid-Afrikaners besef hoe hierdie
gepraat oor hoe SA te onveilig is vir die World Cup in 2010
publieke opinie in die res van die w=EAreld beinvloed nie.
Daar is 'n ou Skotsman hier in ons gebou. Was nog nooit
in SA gewees nie, maar praat dat die spoeg by sy mond
uitloop van hoe die World Cup nie in SA gaan gehou word
nie. Hy dink dit sal =EArens in die VSA gehou word.
Terloops, ek staan nou die dag by ons bank in
die tou. Daar oorkant staan twee mans en gesels. Ek
luister. Hulle praat van hulle ondervinding met bankrowers.
Hoe die een deur die bankrower met die mes op sy keel
bedreig word. Dis nou hier in "die veilige Kanada."
Gloudina