by "Otterkop" <wq@[EMAIL PROTECTED]
>
Aug 11, 2006 at 06:42 AM
Hier is julle etiese kode
1.4.1 Ras: Die ras van 'n persoon mag nie in berigte genoem word nie,
tensy:
· die persoon se ras relevant is om byvoorbeeld 'n verdagte te kan
identifiseer omdat dit in openbare belang is.
"Ferdi Greyling" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:768md29go989ck3d2r4e74nuf7oip61jjr@[EMAIL PROTECTED]
> On 9 Aug 2006 22:57:17 -0700, "Riaan" <rnigrini@[EMAIL PROTECTED]
>
> wrote:
>
> << wat die blog in
>>standhou nie skroom om te se dat die kriminele wit of swart is nie. Dit
>>is soos jy seker weet Gloudina heeltemal verbode in die nuwe SA.>>
>
> Dis geensins verbode nie.
>