by "Riaan" <rnigrini@[EMAIL PROTECTED]
>
Aug 10, 2006 at 10:54 PM
Hessie wrote:
> Ag, asseblief, Riaan. Wie weet nou nie wat
> blogs is nie.
Dankie tog jy weet wat dit is. Dit spaar my 'n helse klomp copy en
paste werk, en met jou selektiewe alzheimers weet ek nie hoe lank jy
dit gaan wil onthou nie.