by "Riaan" <rnigrini@[EMAIL PROTECTED]
>
Aug 10, 2006 at 10:58 PM
Ferdi Greyling wrote:
> Dis geensins verbode nie.
Nie ?. Indien daar op die radio uitgesaai word (702) daar is op die
oomblik 'n transito roof in aksie op die N1, hoekom se hulle net die is
5 gewapende mans, hoekom se hulle nie dit is 5 gewapende swart mans
nie. En dieselfde geld vir die koerante.