by Ferdi Greyling <me@[EMAIL PROTECTED]
>
Aug 11, 2006 at 10:31 AM
On Fri, 11 Aug 2006 06:42:11 +0200, "Otterkop" <wq@[EMAIL PROTECTED]
> wrote:
<<>Hier is julle etiese kode
>
>
>
>1.4.1 Ras: Die ras van 'n persoon mag nie in berigte genoem word nie,
>tensy:
>· die persoon se ras relevant is om byvoorbeeld 'n verdagte te kan
>identifiseer omdat dit in openbare belang is.>>
1. Wie se etiese kode is dit?
2. Het ek - of enige joernalis - dit geteken?
3. Maak n etiese kode nie net aanbevelinge nie?
4. Sluit dit wat jy aangehaal het, nie in dat ras wel genoeg word waar
dit toepaslik is nie?
N.S. Gaan kyk bietjie wat beteken "verbode" .