Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Kolonialism...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 6 of 51 Topic 470 of 492
Post > Topic >>

Re: Kolonialisme

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > Aug 11, 2006 at 11:40 AM

"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:ebf6ng$aoc$1@[EMAIL PROTECTED]
> Dat Afrika by kolonialisme gebaat het, stry niemand nie.
>
> Dat swartes goed sal doen om uit die lelike verlede te neem en waardeer 
> wat goed is, behoef ook geen argument nie.
>
> Maar jy mis die punt...
>
> Die kernpunt van die betoog was dat Malan nie stoele vir die ANC 
> afvaardiging gegee het om op te sit nie, en Verwoerd het hom nie eens 
> verwerdig om op hulle skrywes te antwoord nie.  En nou doen Mbeki 
> dieselfde met die Khoi en San.
-----En mens sou dink Mbeki sou leer uit die verlede?   Vir my is die klag

teen hom amper groter as die ander voor hom want sy politieke bestaansreg 
het juis gekom uit sy party se stryd teen die onregverdighede.   Maar 
eintlik sit ons en praat oor twak, want die politiek gaan vir die politici

basies oor mag en is die issues net van belang vir die wat dit op daai 
oomblik pas.
       Ek weet nie van daar by julle nie, maar deur die jare van die ou 
regering is in ons land verskeie dinge geprobeer in  pogings om die
etniese 
kwessie tot bevrediging van almal op te los.   Die feite van die saak was 
dat op stemgetalle die minderheidsgroepe nie 'n realistiese stem kon behou

in die regering nie en het hulle gesoek na 'n manier van realistiese 
magsdeling....sonder om die kind uit die kot te laat val.
       Almal weet vandag dat hulle eintlik reg was!   'n Swart 
meerderheidsregering, alhoewel demokraties reg, werk nie eintlik effektief

nie.   Die fanatici is vandag vrek gelukkig dat hulle regering die land 
beheer, maar die oorgrote meerderheid weet dat dit nie werk nie.   En, 
snaaks genoeg, etnisiteit-probleme het nie verander nie.   Die Owambo's
wat 
Swapo beheer en voer, kry alle voordele.   Die Herero's, Damaras, Namas, 
Boer, Ingelsman, ens. almal suig aan die agterste speen.   Die een volk 
waaroor gefilosofeer was, sal nooit werklik bestaan nie.   Soort soek
soort. 
Kom kyk in ons woongebiede.   Die Wambo slaap nie by die Herero nie en die

Baster beskou die swart mense as minderwaardig.   Die minderheidsvolke [en

ook die Owambo's!] het nie een nog hul tradisionele stamgebiede prysgegee 
terwille van een volk nie.   Ek as witman kan nie in enige kommunale
gebied 
gaan bly nie.   Daar is ook nie 'n kommunale gebied vir die wit mense nie.
    Niks, maar niks het eintlik verander nie en die enigste werklike 
tevredenes is die Swapo ondersteuners en die kwasi-politici wat op die 
internet hieroor sit en hanna-hanna!
 




 51 Posts in Topic:
Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-04 05:01:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-04 15:08:11 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-10 13:52:52 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:51:20 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-11 15:32:20 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-11 11:40:10 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 09:37:04 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:32:08 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-08 15:40:07 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-08 08:20:37 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 14:23:19 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:23:15 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 09:50:33 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 11:27:17 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 14:11:36 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 10:08:10 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:47:18 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 12:06:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:39:39 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:53:18 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 15:14:33 
Re: Kolonialisme
"Annette" <a  2006-08-31 11:26:15 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 11:34:14 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:43:13 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:55:42 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-09 06:50:57 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:03:48 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:33:35 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 07:58:19 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 08:13:43 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 16:36:51 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-09 22:57:17 
Re: Kolonialisme
"Deneile" <d  2006-08-10 08:25:02 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-10 14:04:44 
Re: Kolonialisme
"Otterkop" <  2006-08-11 06:42:11 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:31:55 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 02:12:54 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:38:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:54:15 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-10 21:58:29 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:54:52 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:58:37 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:47:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-13 05:13:27 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:17:53 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 09:00:52 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:51:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:28:10 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-17 04:34:13 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 12:06:51 CST 2008.