Verwoerd het ook die Bantustans totstand gebring - en baie van die
grond is so aan swartes terugbesorg. Onder andere die Ooste van die
land - Zululand en Transkei/Ciskei. Die mees vrugbare (landbou) dle van
hierdie land.
Die Transkei/Ciskei is deur die Xhosas feitlikn vernietig. (Vlieg gerus
oor die gebied om die ergste erosie te sien wat daar te sien is.)
Vir die ouens wat die gebrek weereens voor die deur van die blankes
gaan le net dit: die Oos Kaap is steeds (nou) die beskik oor die
swakste en mees korrupte administrasie. (Volgens die ANC se
ouditeur-generaal).En die vir die rede het die Xhosas die Wes-Kaap
binnegevaar en beplak hulle die gebied. (Terloops - die ANC-leierskap
is feitlik deur die bank Xhosas. Maak mens dink ....)
(Interessant is hoe ruggraatlose Ferdietjiekie en sy vennote altyd met
'n verskoning vir die blankes begin. Verwoerd was die eerste blanke
politikus wat die swartes op politieke vlak erken het. Selfs Jannie
Smuts het hulle soos 'n stopstraat geignoreer.)
Suidwester wrote:
> Net soos die woord 'apartheid' het kolonialisasie ook 'n mode-vloekwoord
> geword. Kyk mens egter verby di=E9 neiging en probeer jou terugplaas
in=
die
> plek van die volkere van Afrika, dan los dit jou met die vraag of
> kolonialisasie so sleg was? Eintlik was dit noodsaaklik om te sorg dat
> Afrika nie vir ewig agter die klip bly nie!
> Ek hou by Namibi=EB net omdat dit naby my nerf is: Voor die
witvelle=
hier
> aangekom het, was hier basies nie veel mense nie en die wat hier was,
was
> stamme swart mense wat 'n bestaan gemaak het deur te leef rondom sy
> onmiddellike omgewing. Van paaie, geboue, vervoer, ens. was daar g'n
> sprake nie bloot omdat hulle dit nie geken het nie. Soos dit maar
or=
als
> gaan, het ontdekkers Afrika deurkruis om te soek na nuwe dinge en so ook
> afgekom op die land aan die westekant met sy uitgestrektheid en min
mense=
en
> baie wilde diere. Wat dalk aanvanklik jagtogte was, het later
> prospektering geword en uiteindelik het 'n paar manne besluit dit kan
> wonderlik wees om in hierdie land te kom bly.....meestal met goedkeuring
=
van
> die swart mense in die omgewing want hierdie nuwe intrekkers het 'n nuwe
> manier van lewe gehad wat hulle nie geken het nie. Hulle het geleer
van
> materiaal vir klere, gewere, ens. Ook dat 'n mens met diere soos bees
en
> skaap kan boer en dit verkoop om geld te maak om van daai mooi dinge te
k=
an
> koop.
> Aanvanklik was die Kaaskoppe [wat toe in die Kaap aan't beheer was]
> nuuskierig oor die SWA en het hulle 'n skip gestuur uit die Kaap om te
kom
> kyk na Sandwich Harbour en sy rykdom in walvisse, robbe en gwano.
Hulle
> het hulle egter vasgeloop teen 'n paar Topnaars van die omgewing en het
> hulle vrek geskrik en is met klapseile met 'n spoed weer terug Kaap toe.
> Toe het die Engelse gekom en Walvisbaai soort van 'op die map gesit'.
D=
ie
> Duitsers het 'n voet op land gekry by L=FCderitz. toe hulle hoor dat
die
> Engelse voorbrand in die binneland maak vir Engelse beskerming vir swart
> stamme, toe besluit die Duitsers om die hele land onder sy beheer te
kry.
> Nou, wat het enige van die twee lande gebied aan die binnelandse
volk=
ere
> van SWA? Ten eerste beskerming. Vir solank as wat ons land bestaan,
so
> lank al baklei die verskillende stamme en steeds vandag, sit hulle nie
> maklik om dieselfde vuur nie. Op daardie stadium het Hottentotte die
> Herero's op hulle moer gegee en dis net logies dat, toe die Duitsers vir
> hulle beskerming aanbied teen die Hottentotte, het die Herero's gespring
=
vir
> die geleentheid. So ook met van die ander volkere.
> Wat het die Duitse Kolonialiste gebied? Bo en behalwe 'n
geleentheid
> vir die plaaslike bevolking om hul diere te bemaark, is paaie gebou,
gebo=
ue
> en dorpe is gestig teseame met plekke soos bakkerye, melkerye, ens.
Meer
> belangrik is 'n spoorlyn gebou na die binneland en goedere kon uit
Europa
> gebring word. Die land is geadministreer en gekarteer.
> Wat ek probeer s=EA, is dat onafgesien hoe die politiek skeefgeloop
h=
et in
> die latere jare, het Afrika sy kolonialiste nodig gehad om hulle te kom
l=
eer
> van ontwikkeling anders sou dit nooit gebeur het nie...of sou ons nog
veel
> verder agter die klip gewees het. Alles omtrent kolonialisasie was nie
> sleg nie!
>
> "Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:1154692894.082172.178950@[EMAIL PROTECTED]
>
>
> Beeld-forum: Die kolonialiste van Suid-Afrika
> Aug 03 2006 07:33:32:293PM - (SA)
>
> Ferdi Greyling
>
> In die begin van die vorige dekade, net nadat F.W. De Klerk se regering
> die ANC ontban het en die organisasie die land weer amptelik binnegekom
> het, het baie wit Suid-Afrikaners met skok uitgevind hoe sleg die ANC
> - as verteenwoordigers van swart Suid-Afrikaners - deur die NP
> behandel was.
>
> Dit het veral seergemaak om te hoor dat die ANC vroeg in die jare
> vyftig met die eerste minister, dr. D.F. Malan, gaan praat het om hom
> te oortuig om hulle ordentlik te behandel.
>
> Daar is vertel hy het hulle te woord gestaan - vir baie kort - maar
> hulle nie eens stoele aangebied om op te sit nie.
>
> Later het H.F. Verwoerd glo nie eens die moeite gedoen om te reageer op
> versoeke van die ANC vir gesprekke nie.
>
> Dit was baie verkeerd van die NP. Praat is beter as bomme en swart
> Suid-Afrikaners was 'n feit van die fisieke werklikheid. Net diegene
> wat aan ernstige grade van verwarring gely het, het daardie feit omseil
> of, nog erger, eenvoudig ge=EFgnoreer.
>
> Die feit het natuurlik nie weggegaan nie en in 1994 het Suid-Afrika
> demokraties geraak met die kinders van diegene wat nie eens met die ANC
> wou praat nie, in besit van 'n morele rekening wat nou nog nie klaar
> betaal is nie.
>
> Dis soos die w=EAreld aanmekaargesit is - vir goed of vir kwaad -
> dat morele rekeninge die een of ander tyd betaal moet word.
>
> Dit is baie kere nasionalistiese arrogansie wat tot sulke rekeninge
> lei.
>
> Nasionalistiese arrogansie kan die geheue van mense ook be=EFnvloed. As
> mense in die greep van nasionalisme is, leer hulle baie kere nie. Hulle
> kan om die een of ander rede dinge nie in 'n konteks sien wat wyer as
> hul nasionalisme strek nie.
>
> So kon die Afrikaners, wat groot onregte aangedoen is deur veral die
> Engelse, toe h=FAlle in die greep van nasionalisme was, nie sien dat
> hulle dieselfde soort ding aan hul swart landgenote doen nie.
>
> In hierdie konteks was dit interessant om in die afgelope naweek 'n
> berig uit Oudtshoorn te lees dat die Khoi-leierskorps woedend is omdat
> die huidige regering glo nie die moeite wil doen om hulle eens te woord
> te staan nie.
>
> Die groep s=EA pres. Thabo Mbeki het 'n gesprek met hulle geweier.
>
> Hulle soek erkenning as die land se eerste inwoners.
>
> 'n Mens kan seker aanvaar dat hulle ook op pad is na 'n eie
> variasie van nasionalisme, maar as dit waar is dat Mbeki hulle nie wil
> sien nie, is daar iewers 'n ironie wat baie snaaks sou gewees het as
> dit nie so treurig was nie.
>
> Die Khoi en die San =EDs natuurlik die land se eerste inwoners. Hier
> moet 'n mens seker s=EA "eerste" in die moderne tyd aangesien
> antropolo=EB vandag s=EA die mens het waarskynlik iewers in
Suider-Afrika
> as 'n nuwe diersoort ontwikkel en van daar oor die w=EAreld
> uitgesprei.
>
> Politiek word egter vandag op grond van "eerste" gevoer. Groepe eis
> 'n soort eerste seggenskap oor 'n gebied op as hulle reken hulle
> was in die moderne tyd eerste daar. Di=E9 konstruksie is seker ook 'n
> funksie van hoe ver die mens se kollektiewe geheue strek, hoe ver terug
> ons vinnig met die kop kan gryp as ons skielik wonder waar ons moderne
> samelewing vandaan kom.
>
> S=F3 het die Afrikaner in sy nasionalistiese fase in die vorige eeu 'n
> stuk of 200 jaar terug gegryp. Genoeg om hom duidelik voor die Engelse
> hier te plaas.
>
> Die Engelse het die Afrikaner gekolonialiseer, sien.
>
> Swart Suid-Afrikaanse nasionaliste gryp vandag meer as 350 jaar terug.
> Genoeg om die fondamente van h=FAl nasionalisme 'n eeu of wat voor Jan
> van Riebeeck hier aangekom het, te plaas.
>
> Die Afrikaner (met sy wortels by Jan van Riebeeck) het die swart
> Suid-Afrikaners gekolonialiseer, sien.
>
> Nou s=EA die nasate van die Khoi en die San ons refleksiewe teruggryp
> die geskiedenis moet eerder 'n duisend jaar of so teruggaan. Want dan
> het die swartmense (die magshebbers wat vandag gunste uitdeel op grond
> van hul visie van kolonialisasie) natuurlik die Khoi en die San
> gekolonialiseer (en daarna die wittes ook), sien.
>
> Volgens die Readers Digest se hoogaangeskrewe Illustrated History of
> South Africa, het die voorvaders van vandag se swart Suid-Afrikaners
> waarskynlik tussen die 300 en 700 n.C. die gebied inbeweeg wat vandag
> Suid-Afrika is. En die San en die Khoi was toe reeds hier.


|