by "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
>
Aug 16, 2006 at 08:03 AM
"Jonas" <wrote
Hy het nie die moeg ("guts") om 'n standpunt te maak
nie. Wanneer hy ookal waag om kritiek teenoor sy
ANC/SAKP/COSATU-meesters uit te spreek word dit vooraf gegaan met 'n
ellange relaas van boetedoening. Nee man - hy is sommer plein slapgat.
(Soos die res van die Afrikaanse joernaliste.)
Ek vervies my ook dikwels vir wat die koerante publiseer of nie wil
publiseer nie. Maar mens moet onthou dat die koerant sy storie fyn moet
speel as hy iets wil bereik; om soos 'n "bul in a china shop" in te storm,
rig gewoonlik meer skade aan as goed. My ervaring het my geleer as jy wil
hê dat hulle na jou luister moet jy eers 'n klomp heuning om die mond
smeer
en jou kritiek in digte watte toedraai om dit aanvaarbaar te maak.