Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Kolonialism...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 7 of 51 Topic 470 of 492
Post > Topic >>

Re: Kolonialisme

by "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED] > Aug 16, 2006 at 09:37 AM

"Suidwester" <wrote
>
> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:ebf6ng$aoc$1@[EMAIL PROTECTED]
>> Dat Afrika by kolonialisme gebaat het, stry niemand nie.
>>
>> Dat swartes goed sal doen om uit die lelike verlede te neem en waardeer
>> wat goed is, behoef ook geen argument nie.
>>
>> Maar jy mis die punt...
>>
>> Die kernpunt van die betoog was dat Malan nie stoele vir die ANC
>> afvaardiging gegee het om op te sit nie, en Verwoerd het hom nie eens
>> verwerdig om op hulle skrywes te antwoord nie.  En nou doen Mbeki
>> dieselfde met die Khoi en San.
> -----En mens sou dink Mbeki sou leer uit die verlede?   Vir my is die
klag
> teen hom amper groter as die ander voor hom want sy politieke
bestaansreg
> het juis gekom uit sy party se stryd teen die onregverdighede.

Ek stem saam.

Maar het die Afrikaners geleer uit hulle verlede van onderdrukking
deur die Engelse? Nee!  Ons het dieselfde foute weer gemaak!  'n Mens sou 
dink ons sou geleer het uit ons eie reaksie oor die Engels wat Lord
Charles 
Somerset en Alfred Milner in ons kinders se kele afgedruk het, maar, nee, 
ons gaan druk Afrikaans in die swart kinders se kele af!

Het die Israelies iets geleer uit die onderdrukking wat hulle deur die
eeue 
heen onder soveel verskillende volke en in soveel verskillende lande en op

soveel verskillende maniere gely het?  Het hulle iets geleer uit hulle 
vorige besetting van Libanon?  Dit lyk nie juis so nie...

As mense sou leer uit hulle of ander mense se foute, sou ons lankal in 'n
volmaakte samelewing geleef het.  'n Donkie stamp nie sy kop 2 maal teen
dieselfde klip nie, en 'n rot hardloop nie 2 maal in dieselfde gangetjie
af
waar nie kos is nie, maar mense stamp hulle koppe weer en weer teen
dieselfde klippe en hardloop weer en weer in dieselfde gangetjie af. 
Hulle
dink blykbaar as hulle net genoeg keer hulle kop teen die klip stamp, sal 
dit die klip breek.  As ons net genoeg kere in die gangetjie af hardloop
sal 
daar wel kos aan die onderpunt wees.

> Maar eintlik sit ons en praat oor twak, want die politiek gaan vir die
> politici basies oor mag en is die issues net van belang vir die wat dit
op
> daai oomblik pas.
>       Ek weet nie van daar by julle nie, maar deur die jare van die ou
> regering is in ons land verskeie dinge geprobeer in  pogings om die
> etniese kwessie tot bevrediging van almal op te los.   Die feite van die
> saak was dat op stemgetalle die minderheidsgroepe nie 'n realistiese
stem
> kon behou in die regering nie en het hulle gesoek na 'n manier van
> realistiese magsdeling....sonder om die kind uit die kot te laat val.
>       Almal weet vandag dat hulle eintlik reg was!   'n Swart
> meerderheidsregering, alhoewel demokraties reg, werk nie eintlik
effektief
> nie.   Die fanatici is vandag vrek gelukkig dat hulle regering die land
> beheer, maar die oorgrote meerderheid weet dat dit nie werk nie.   En,
> snaaks genoeg, etnisiteit-probleme het nie verander nie.   Die Owambo's
> wat Swapo beheer en voer, kry alle voordele.   Die Herero's, Damaras,
> Namas, Boer, Ingelsman, ens. almal suig aan die agterste speen.   Die
een
> volk waaroor gefilosofeer was, sal nooit werklik bestaan nie.   Soort
soek
> soort. Kom kyk in ons woongebiede.   Die Wambo slaap nie by die Herero
nie
> en die Baster beskou die swart mense as minderwaardig.   Die
> minderheidsvolke [en ook die Owambo's!] het nie een nog hul tradisionele
> stamgebiede prysgegee terwille van een volk nie.   Ek as witman kan nie
in
> enige kommunale gebied gaan bly nie.   Daar is ook nie 'n kommunale
gebied
> vir die wit mense nie.
>    Niks, maar niks het eintlik verander nie en die enigste werklike
> tevredenes is die Swapo ondersteuners en die kwasi-politici wat op die
> internet hieroor sit en hanna-hanna!

Mense leef in gemeenskappe wat sekere eienskappe in gemeen het, taal,
kultuur, godsdiens, werk, ens.  Daar is altyd mense wat in die middelpunt
van die groep is wat nie met mense van 'n ander groep wil meng nie, en
daar
sal altyd mense aan die rand van die groep wees wat met dié aan die rand
van
die ander groep meng.  Dit is gewoon hoe groepdinamika werk.  Dit geld ook

binne in die groep
waar subgroepe gevorm word.

Die grootste fout wat mense maak, is om mekaar te veroordeel omdat die een

nie soos die
ander een is nie, in plaas daarvan om in te sien dat albei noodsaaklik is
vir die voortbestaan van die samelewing.

Dié in die middelpunt van die groep beskuldig gewoonlik dié aan die rand
dat 
hulle "liberaal" is, en dat vermenging met die ander groepe die 
verskeidenheid uitwis!  Die waarheid is dat vermenging gewoonlik die 
verskeidenheid vergroot, want 'n derde entiteit kom tot stand.  Die 
vermenging van Hollanders, Franse en Duitsers aan die Kaap het nie die 
Hollandse Duitse of Franse volk uitgewis nie, maar 'n vierde volk, die 
Afrikaners, in die wêreld gebring.

Dié aan die rand beskuldig gewoonlik dié in die middelpunt dat hulle 
"stipsienig", "verkramp", "agter die tyd", ens. is en vooruitgang in die
weg 
staan.  Die waarheid is dat hulle weiering om te vermeng netso ewe 
noodsaaklik is om te verseker dat die verskeidenheid uitbrei en nie krimp 
nie - dus dat die som is: 1 + 1 = 3, en nie 1 + 1 = 1 nie.  Dié wat in 
Holland, Frankryk en Duitsland agter gebly en hulle taal en kultuur behou 
het, het netso 'n belangrike bydrae gelewer dat daar vandag 4 volke is as 
dié wat na SA gekom en met mekaar vermeng het!

'n Padwaardige voertuig moet 'n gesonde enjin en gesonde remme hê!

Ek veronderstel dat die voortdurende spanning tussen die 2 ook goed vir
die 
samelewing is, want so hou ons mekaar in toom!
 




 51 Posts in Topic:
Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-04 05:01:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-04 15:08:11 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-10 13:52:52 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:51:20 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-11 15:32:20 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-11 11:40:10 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 09:37:04 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:32:08 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-08 15:40:07 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-08 08:20:37 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 14:23:19 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:23:15 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 09:50:33 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 11:27:17 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 14:11:36 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 10:08:10 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:47:18 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 12:06:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:39:39 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:53:18 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 15:14:33 
Re: Kolonialisme
"Annette" <a  2006-08-31 11:26:15 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 11:34:14 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:43:13 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:55:42 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-09 06:50:57 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:03:48 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:33:35 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 07:58:19 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 08:13:43 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 16:36:51 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-09 22:57:17 
Re: Kolonialisme
"Deneile" <d  2006-08-10 08:25:02 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-10 14:04:44 
Re: Kolonialisme
"Otterkop" <  2006-08-11 06:42:11 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:31:55 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 02:12:54 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:38:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:54:15 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-10 21:58:29 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:54:52 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:58:37 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:47:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-13 05:13:27 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:17:53 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 09:00:52 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:51:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:28:10 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-17 04:34:13 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 11:45:23 CST 2008.