"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:ebui60$38b$3@[EMAIL PROTECTED]
>
> Geen ordentlike historikus sal ooit so 'n onwetenskaplike stelling maak
> nie!
---Ek is nie 'n historikus nie, maar kan wel sien wat aangaan sonder
emosionele twak en politiek.
> Want almal wéét dat NIEMAND, behalwe God, die verlede vertolk soos wat
dit
> werklik is nie!
----Foeitog ja, en jy glo alles wat in die Bybel staan?
Ons het elkeen sy eie vertolking van die geskiedenis!
----Duidelik.
>
>> Niks, maar niks in die lewe is alles net goed of net sleg nie.
>
> 'n "Sweeping statement" waaroor jy nie nagedink het voordat jy "send"
> gedruk het nie. Moord is sleg - punt, klaar, uit en gedaan! Diefstal
is
> sleg - punt, klaar, uit en gedaan! So lieg en bedrieg! Hoerery!
> Prostitusie! Egskeiding! Ongehoorsaamheid! En as ons iets goeds
daarin
> soek, is dit gewoon net omdat ons ons slegte gedrag wil regverdig!
----Jy praat in elkele gebeurtenisse, ek praat van 'n samestelling van
iets
soos apartheid, kolonialisme, ens.
>
> En soos in soveel ander poste, maak jy nie net onwetenskaplike stellings
> en "sweeping statements" nie, jy sluit die "argument" met persoonlike
> aanvalle!
>
> Daarmee sê jy méér oor jouself as oor Gloudina en Ferdi!
----Ag foeitog, wil jy huil? Op wie se skouer? Ek gee nie om om slegter
in jou oë te wees as enigiemand anders nie....ons moet jou net eers op die
skaal ook plaas, hm?
>
>


|