"Suidwester" < wrote
>
> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:ebui60$38b$3@[EMAIL PROTECTED]
>>
>> Geen ordentlike historikus sal ooit so 'n onwetenskaplike stelling maak
>> nie!
> ---Ek is nie 'n historikus nie,
Presies!!!
> maar kan wel sien wat aangaan sonder emosionele twak en politiek.
Nee, jou hele visie is gekleur deur rassisme!
>> Want almal wéét dat NIEMAND, behalwe God, die verlede vertolk soos wat
>> dit werklik is nie!
> ----Foeitog ja, en jy glo alles wat in die Bybel staan?
Jy het op die PUK geswot, maar het klaarblyklik NIKS daar geleer nie!
Was jy ook een van daardie Suidwesters wat drie-uur in die nag Gatland se
trappe opgekruip het - op die PUK net omdat dit die naaste aan Suid-Wes
was?
> Ons het elkeen sy eie vertolking van die geskiedenis!
> ----Duidelik.
>>
>>> Niks, maar niks in die lewe is alles net goed of net sleg nie.
>>
>> 'n "Sweeping statement" waaroor jy nie nagedink het voordat jy "send"
>> gedruk het nie. Moord is sleg - punt, klaar, uit en gedaan! Diefstal
is
>> sleg - punt, klaar, uit en gedaan! So lieg en bedrieg! Hoerery!
>> Prostitusie! Egskeiding! Ongehoorsaamheid! En as ons iets goeds
daarin
>> soek, is dit gewoon net omdat ons ons slegte gedrag wil regverdig!
> ----Jy praat in elkele gebeurtenisse, ek praat van 'n samestelling van
> iets soos apartheid, kolonialisme, ens.
Moet dan nie veralgemenings soos "niks, maar niks" gebruik nie.
>>
>> En soos in soveel ander poste, maak jy nie net onwetenskaplike
stellings
>> en "sweeping statements" nie, jy sluit die "argument" met persoonlike
>> aanvalle!
>>
>> Daarmee sê jy méér oor jouself as oor Gloudina en Ferdi!
> ----Ag foeitog, wil jy huil? Op wie se skouer? Ek gee nie om om
slegter
> in jou oë te wees as enigiemand anders nie....ons moet jou net eers op
die
> skaal ook plaas, hm?
>
Nou waaroor sou ek nou wou huil?
Jou reaksie klink eerder na huil. My liewe pa het altyd gesê: As die hond
tjank, weet jy die skoot was raak!


|