On Wed, 16 Aug 2006 09:37:04 +0200, "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote:
<<>As mense sou leer uit hulle of ander mense se foute, sou ons lankal
in 'n
>volmaakte samelewing geleef het. 'n Donkie stamp nie sy kop 2 maal teen
>dieselfde klip nie, en 'n rot hardloop nie 2 maal in dieselfde gangetjie
af
>waar nie kos is nie,>>
Waar ons in ons moer in is, is dat dieselfde donkie dit nie weer doen
nie, maar dat die donkies wat na hom kom, dit weer doen. Elkeen twee
keer. So is daar n spesie - die donkie - wat bekend is as die dier wat
kop stamp.
TS Elliott het gese wysheid is maar net 'n receipt for deceipt


|