by Ferdi Greyling <me@[EMAIL PROTECTED]
>
Aug 16, 2006 at 11:33 AM
On Wed, 16 Aug 2006 08:03:48 +0200, "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote:
<<"Jonas" <wrote
>
>Hy het nie die moeg ("guts") om 'n standpunt te maak
>nie. Wanneer hy ookal waag om kritiek teenoor sy
>ANC/SAKP/COSATU-meesters uit te spreek word dit vooraf gegaan met 'n
>ellange relaas van boetedoening. Nee man - hy is sommer plein slapgat.
>(Soos die res van die Afrikaanse joernaliste.)
>
>Ek vervies my ook dikwels vir wat die koerante publiseer of nie wil
>publiseer nie. Maar mens moet onthou dat die koerant sy storie fyn moet
>speel as hy iets wil bereik; om soos 'n "bul in a china shop" in te
storm,
>rig gewoonlik meer skade aan as goed. My ervaring het my geleer as jy
wil
>hê dat hulle na jou luister moet jy eers 'n klomp heuning om die mond
smeer
>en jou kritiek in digte watte toedraai om dit aanvaarbaar te maak. >>
Ja wel, ou dronk Jonas kry obviously baie reg met sy soort benadering.
Daarom is hy in die posisie waarin hy is.