"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:ebuoeh$d2h$1@[EMAIL PROTECTED]
>
> "Suidwester" < wrote
>>
>> "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>> news:ebui60$38b$3@[EMAIL PROTECTED]
> Nee, jou hele visie is gekleur deur rassisme!
-----Dit beveg ek. Hoe bepaal jy dit? Omdat ek sê kolonialisme het 'n
funksie gehad? Duidelik is jy een van die wat weghol met slagspreke
sonder
om jou logika te gebruik. Ek het nie 'n probleem daarmee om 'n lbanke
persoon te wees nie en ek is trots op my wit vel. Ek sal nie te
opgelklits
wees as my kind met 'n swart persoon wil trou nie, maar net so sal ek nie
mal wees as die kind met bv. 'n Engelsman wil aanhaak nie. Ek glo mense
het voorkeure en jy mag daai voorkeure uitleef....net solank jy nie 'n
ander
persoon benadeel of te na kom agv van jou voorkeure nie. Ek neem aan
jy's
'n wit man, waar is jou huis? In Soweto of een van die bekende swart
gebiede? As dit nie is nie, hoekom nie? Jy kan goedkoper grond daar
kry,
hoekom bou jy dan nie daar nie?
> Jy het op die PUK geswot, maar het klaarblyklik NIKS daar geleer nie!
------Behalwe vir die feit dat godsdiens die grootste enkele faktor is in
enige konflik op hierdie aarde, is daar maar niks, maar niks wat so
veroordelend as 'n kerker wat reken net omdat hy kerk toe gaan en sy
tiendes
gee en in die aand sy Bybel lees en bid, nou het hy die reg om homself
hoogheilig te hou terwyl hy/sy self lekker droogmaak? Hulle wat dink
daar's 'n 'delete'-knoppie wat die geloof jou gee wat jou vergifnis gee
van
enige oortreding?
>
> Was jy ook een van daardie Suidwesters wat drie-uur in die nag Gatland
se
> trappe opgekruip het - op die PUK net omdat dit die naaste aan Suid-Wes
> was?
-----Vir jou inligting drink ek glad nie, bloot net omdat alkohol nie vir
my
lekker is nie en ek hou ook nie van die effek wat dit op my het nie. Ek
het nie 'n 'boost' vir my gemoed nodig nie. Daarvoor stap ek net so 'n
draai deur die veld en neem so 'n paar fotos van so 'n paar bokke, dan's
alles rustig. O, en Gatland was nie die enigste koshuis met Suidwesters
nie......en die PUK was gekies vir die akedemie en die feit dat die
voorstitter van die rekenmeestersraad op die PUK was.
>
> Jou reaksie klink eerder na huil. My liewe pa het altyd gesê: As die
hond
> tjank, weet jy die skoot was raak!
----Presies, presies. Ek kon dit nie beter vir jouself stel nie!
Watter
insig!
>
>


|