Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Kolonialism...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 18 of 51 Topic 470 of 492
Post > Topic >>

Re: Kolonialisme

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > Aug 17, 2006 at 09:47 AM

"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:ec1879$f4f$4@[EMAIL PROTECTED]
>
> "Suidwester" < wrote
>
> Die punt is: Die EEN ding wat jy van die PUK af behoort saam te geneem 
> het, is die beginsel dat God se Woord op alle terreine van die lewe geld

> en van toepassing gemaak moet word.  As jy DIT NIE met jou saam geneem
het 
> van die PUK af nie, het jy werklik arm daar weggegaan en die hele punt
van 
> die "CHO" gemis.
------Dis wat jou geloof vir jou sê.   Ek was op die PUK om 'n
kwalifikasie 
te kry, nie om kerk toe te gaan nie.
>
> My ervaring met ouens wat die Bybel nie in die politiek of in die 
> wetenskap of in die werkplek wil hê nie, is gewoonlik dat sulke mense
nie 
> in hulle gewetens gepla wil word nie.  Hulle wil maak soos HULLE wil,
nie 
> soos GOD wil nie!
------Ook hier verskil ons.   Jy praat van 'n gewete, maar net jy het daai

gewete.   Die ander ou het nie en dit maak hom nie noodwendig sleg nie!  
In 
die die 10 gebooie staan jy mag nie oordeel nie, tog oordeel jy mense wat 
nie glo soos wat jy glo nie?
>
> Een van twee: Of God is God oor die hele lewe of Hy is nie God nie!   
Of 
> jy luister elke dag na wat Hy sê en probeer dit doen of jy luister 
> gladnie! Daar is nie 'n middepad nie!   As jy God Maandag by die huis
wil 
> los, stel Hy gladnie belang of jy Sondag in die kerk was nie - dan sê
Hy: 
> Staak liewers jou godsdiens!  Ek wil nie na die geraas van jou gebede 
> luister nie!
------Miskien kan jy vir my verduidelik:   Die Bybel praat van 'n genadige

God, maar dan word mense gedreig dat hulle in die 2de en 3de geslag
gestraf 
sal word vir 'n voorganger se oortreding.   Klink dit vir jou genadig, of 
het iemand die wet nie reg geskryf nie?
>>en die PUK was gekies vir die akedemie en die feit dat die voorstitter
van 
>>die rekenmeestersraad op die PUK was.
>
> Daardie "akademie" was ingebed in die beginsel van "CHO".  Of het dit
vir 
> jou nie saak gemaak nie?   Dop mens die CHO-gedeelte soos 'n eierdop af
?
-----Nee wat, ek het al gesoek en gelees, maar kon nog nie 'n inkelte ding

in die rekenkunde of sy verwante vakke kry wat enigsins eers betrekking
het 
op godsdiens nie.   2 + 2 bly vier of jy nou NG, Katoliek of ateïs is.  
Jy 
moet onderskeid maak tussen presisie- en gedragswetenskappe waar gorrel 'n

groot effek het.

>
> Sal jy so vriendelik wees om uit te wys in watter woorde wat ek gebruik 
> het, jy 'n huilklankie gewaar het?
----Jy moet my manier leer van praat.   Huil beteken vir ons kla of aanhou

trens oor 'n storie.
>
>
 




 51 Posts in Topic:
Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-04 05:01:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-04 15:08:11 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-10 13:52:52 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:51:20 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-11 15:32:20 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-11 11:40:10 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 09:37:04 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:32:08 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-08 15:40:07 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-08 08:20:37 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 14:23:19 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:23:15 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 09:50:33 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 11:27:17 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 14:11:36 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 10:08:10 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:47:18 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 12:06:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:39:39 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:53:18 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 15:14:33 
Re: Kolonialisme
"Annette" <a  2006-08-31 11:26:15 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 11:34:14 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:43:13 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:55:42 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-09 06:50:57 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:03:48 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:33:35 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 07:58:19 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 08:13:43 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 16:36:51 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-09 22:57:17 
Re: Kolonialisme
"Deneile" <d  2006-08-10 08:25:02 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-10 14:04:44 
Re: Kolonialisme
"Otterkop" <  2006-08-11 06:42:11 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:31:55 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 02:12:54 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:38:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:54:15 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-10 21:58:29 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:54:52 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:58:37 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:47:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-13 05:13:27 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:17:53 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 09:00:52 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:51:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:28:10 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-17 04:34:13 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 12:14:51 CST 2008.