Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Kolonialism...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 19 of 51 Topic 470 of 492
Post > Topic >>

Re: Kolonialisme

by "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED] > Aug 17, 2006 at 12:06 PM

"Suidwester" < wrote
> ------Dis wat jou geloof vir jou sê.   Ek was op die PUK om 'n 
> kwalifikasie te kry, nie om kerk toe te gaan nie.

Dis baie duidelik!


>> My ervaring met ouens wat die Bybel nie in die politiek of in die 
>> wetenskap of in die werkplek wil hê nie, is gewoonlik dat sulke mense
nie 
>> in hulle gewetens gepla wil word nie.  Hulle wil maak soos HULLE wil,
nie 
>> soos GOD wil nie!
> ------Ook hier verskil ons.   Jy praat van 'n gewete, maar net jy het
daai 
> gewete.   Die ander ou het nie en dit maak hom nie noodwendig sleg nie!

Alle mense (behalwe psigopate) het 'n gewete, daardie stem wat sê jy doen 
reg of verkeerd!  'n Mens se gewete word grootliks beinvloed deur jou 
opvoeding, toegegee!  'n Mens kan die stem ook stilmaak en aanhou daarteen

optree totdat dit jou nie meer aanspreek nie!

>   In die die 10 gebooie staan jy mag nie oordeel nie,

Staan nie in die 10 gebooie nie - staan in die bergpredikasie!  Dis
duidelik 
dat jy nie eintlik 'n leser van die Bybel is nie.

>tog oordeel jy mense wat nie glo soos wat jy glo nie?

Ek het niemand geoordeel nie.  Ek het nie vir jou of enigiemand anders op 
hierdie ng gesê: "Jy's 'n kind v d duiwel!" of  "Jy gaan hel toe" of 
enigiets dergelyks nie.  Ek het my wel by herhaling teen sekere standpunte

of gedrag uitgelaat.  En toe Otterkop by geleentheid uitgewys het dat ek 
iemand op bedekte wyse sleggesê het, het ek dit sonder doekies omdraai 
erken.

>> Een van twee: Of God is God oor die hele lewe of Hy is nie God nie!   
Of 
>> jy luister elke dag na wat Hy sê en probeer dit doen of jy luister 
>> gladnie! Daar is nie 'n middepad nie!   As jy God Maandag by die huis
wil 
>> los, stel Hy gladnie belang of jy Sondag in die kerk was nie - dan sê
Hy: 
>> Staak liewers jou godsdiens!  Ek wil nie na die geraas van jou gebede 
>> luister nie!
> ------Miskien kan jy vir my verduidelik:   Die Bybel praat van 'n
genadige 
> God, maar dan word mense gedreig dat hulle in die 2de en 3de geslag 
> gestraf sal word vir 'n voorganger se oortreding.   Klink dit vir jou 
> genadig, of het iemand die wet nie reg geskryf nie?

1) Jy moet die volle teks lees.  Hy besoek die sondes van die vaders tot
in 
die 3e en 4e geslag, maar bewys sy liefde tot aan die 1000e geslag.  Sy 
liefde strek dus BAIE verder as sy straf, nie waar nie?
2) Verder het ALLES wat ons doen, reg of verkeerd, nie net vir onsself
nie, 
maar ook vir ander mense, veral ons kinders, gevolge!  Om 'n maklike 
voorbeeld te gebruik: As 'n vrou oormatig alkohol gedurende haar
swangerskap 
gebruik, word die kind met foetale alkohol sindroom gebore.  Wit mense het

wit kinders en swartes het swart kinders.  Sondige ouers bring sondige 
kinders in die wêreld.  Adam en Eva het die verbode vrug geëet, hulle seun

gaan verder en slaan sy eie broer dood!

>>>en die PUK was gekies vir die akedemie en die feit dat die voorstitter 
>>>van die rekenmeestersraad op die PUK was.
>>
>> Daardie "akademie" was ingebed in die beginsel van "CHO".  Of het dit
vir 
>> jou nie saak gemaak nie?   Dop mens die CHO-gedeelte soos 'n eierdop af
?
> -----Nee wat, ek het al gesoek en gelees, maar kon nog nie 'n inkelte
ding 
> in die rekenkunde of sy verwante vakke kry wat enigsins eers betrekking 
> het op godsdiens nie.   2 + 2 bly vier of jy nou NG, Katoliek of ateïs
is. 
> Jy moet onderskeid maak tussen presisie- en gedragswetenskappe waar
gorrel 
> 'n groot effek het.

'n Halwe waarheid!  2+2 bly 4, as jy eerlik is.  Maar as jy nie eerlik is 
nie, is 2+2 gelyk aan 3 of 5 of hoe dit jou ookal pas.  En daardie 
eerlikheid het ALLES te doen met jou lewens- en wêreldbeskouing.  Is dit 
nodig dat ek jou vertel hoeveel ouens se privaat petroluitgawes, melk, 
botter, ens. deur hulle besigheidsrekening betaal word?  Het dié syfers
NIKS 
met hulle godsdiens te make nie.  Dit het ALLES daarmee te make, want
iemand 
wat erns maak met die woord "betaal die keiser wat die keiser toekom" se 
privaatuitgawes bly net dit - privaatuitgawes!

ALLE wetenskap begin immers met voorwetenskaplike geloofsuitgangspunte! 
Selfs die Ateis kom nie daarvan vry nie - sy uitgangspunt is: Daar is geen

god nie en ek hoef nie met so iemand rekening te hou nie - 'n onbewysbare,

voorwetenskaplike geloofsuitganspunt!

>>
>> Sal jy so vriendelik wees om uit te wys in watter woorde wat ek gebruik

>> het, jy 'n huilklankie gewaar het?
> ----Jy moet my manier leer van praat.   Huil beteken vir ons kla of
aanhou 
> trens oor 'n storie.

Kyk my ander pos hieroor.
 




 51 Posts in Topic:
Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-04 05:01:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-04 15:08:11 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-10 13:52:52 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:51:20 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-11 15:32:20 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-11 11:40:10 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 09:37:04 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:32:08 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-08 15:40:07 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-08 08:20:37 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 14:23:19 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:23:15 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 09:50:33 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 11:27:17 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 14:11:36 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 10:08:10 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:47:18 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 12:06:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:39:39 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:53:18 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 15:14:33 
Re: Kolonialisme
"Annette" <a  2006-08-31 11:26:15 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 11:34:14 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:43:13 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:55:42 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-09 06:50:57 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:03:48 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:33:35 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 07:58:19 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 08:13:43 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 16:36:51 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-09 22:57:17 
Re: Kolonialisme
"Deneile" <d  2006-08-10 08:25:02 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-10 14:04:44 
Re: Kolonialisme
"Otterkop" <  2006-08-11 06:42:11 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:31:55 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 02:12:54 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:38:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:54:15 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-10 21:58:29 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:54:52 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:58:37 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:47:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-13 05:13:27 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:17:53 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 09:00:52 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:51:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:28:10 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-17 04:34:13 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 12:18:23 CST 2008.