Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Kolonialism...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 20 of 51 Topic 470 of 492
Post > Topic >>

Re: Kolonialisme

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > Aug 17, 2006 at 11:39 AM

"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:ec1fd9$osn$1@[EMAIL PROTECTED]
>
> "Suidwester" < wrote
>> ------Dis wat jou geloof vir jou sê.   Ek was op die PUK om 'n 
>> kwalifikasie te kry, nie om kerk toe te gaan nie.
>
> Dis baie duidelik!
---------Nou wat anders gaan maak mens op 'n universiteit...behalwe jol as

jy so ingestel is en ryk ouers het?   Ons het mos so 'n verpligde vak 
gehad....ek kan nie die naam onthou nie, maar voor dit was dit Etiek en 
Logika wat dit vervang het.   Dit was 'n lekker slaapperiode want hiermee 
het hulle mooi die ideologie van 'n Christelike Universiteit ingehamer. 
Altyd gedink dis 'n mors van tyd want ek het gekom om 'n graad te swot,
nie 
om 'n kerk te kom bywoon nie.   Selfs in die koshuis was jy verplig om op 
Sondae kerk toe gegaan.   Dit het my permanent genees van kerk en sy
dinge.
    Maar op hierdie onderwerp.   Wat is dit dat die mense rondloop met 
hierdie naamplaatjie aan:   'Ek is 'n Christen'.   Dit, volgens hulle, 
waarborg hul eerlikheid en goed wees.   Dis tog nonsens.   Van die
grootste 
skelms wat ek al mee te doene gehad het, was volgens hulle Christene.  
Gaan 
kyk in die kerkrade en loer bietjie na die private lewens van hierdie
groot 
kerkmense.   Hulle drink en hoereer in die week met die wete dat daar 'n 
'delete' knoppie êrens is wat sy gewete kan sus.   Een dominee het my met 
besigheid verneuk en toe gereken dat dit 'besigheid' is en boggerall te
doen 
het met sy geloof.   'n Ouderling wat my aangespreek het omdat ek op 'n 
Sondag gaan visvang het, se drankrekening is duidende per maand en jy kan 
omtrent op enige dag al voor 10 uur die oggend sy asem vir 'n
tiekie-'n-tot 
verkoop!
    Ek?   Ek glo dat as 'n mens in homself goed is, dan het hy nie
eksterne 
hulp nodig om hom te ondersteun nie.   Eerlikheid kom met karakter.   Geen

kerk of geloof gaan jou karakter kan verander nie.
 




 51 Posts in Topic:
Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-04 05:01:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-04 15:08:11 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-10 13:52:52 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:51:20 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-11 15:32:20 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-11 11:40:10 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 09:37:04 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:32:08 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-08 15:40:07 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-08 08:20:37 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 14:23:19 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:23:15 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 09:50:33 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 11:27:17 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 14:11:36 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 10:08:10 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:47:18 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 12:06:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:39:39 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:53:18 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 15:14:33 
Re: Kolonialisme
"Annette" <a  2006-08-31 11:26:15 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 11:34:14 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:43:13 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:55:42 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-09 06:50:57 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:03:48 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:33:35 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 07:58:19 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 08:13:43 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 16:36:51 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-09 22:57:17 
Re: Kolonialisme
"Deneile" <d  2006-08-10 08:25:02 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-10 14:04:44 
Re: Kolonialisme
"Otterkop" <  2006-08-11 06:42:11 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:31:55 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 02:12:54 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:38:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:54:15 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-10 21:58:29 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:54:52 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:58:37 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:47:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-13 05:13:27 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:17:53 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 09:00:52 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:51:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:28:10 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-17 04:34:13 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Nov 22 12:25:56 CST 2008.