Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Kolonialism...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 25 of 51 Topic 470 of 492
Post > Topic >>

Re: Kolonialisme

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > Aug 17, 2006 at 11:43 AM

Hier praat jy soveel twak dat dit nie eers die moeite werd is om te reageer

nie!   Jy druk op betkenisse van woorde en uitdrukkings en ek het nie tyd
om 
elkeen te analiseer nie.   Egter dankbaar om te hoor jy dink ek het 'n 
gewete!
"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:ec1d8d$ldt$1@[EMAIL PROTECTED]
>> Torreke <wrote
>
>> "Suidwester" < wrote
>>>> Jou reaksie klink eerder na huil.  My liewe pa het altyd gesê: As die

>>>> hond tjank, weet jy die skoot was raak!
>>> ----Presies, presies.   Ek kon dit nie beter vir jouself stel nie! 
>>> Watter insig!
>>
>> Die woord "foeitog" wat jy by herhaling in jou vorige pos gebruik het,
is 
>> die reaksie van 'n tjankbalie wat nie weet wat anders om te antwoord
nie.
>
> Toe ek jou daarop wys dat jou persoonlike aanval op Gloudina en Ferdi 
> "méér oor jouself as oor" hulle sê, oorreageer jy!!!   Ek het eintlik
NIKS 
> oor jou gesê nie, net gesinspeel...  Jou reaksie is die tipiese "veg of 
> vlug" reaksie van iemand wat nie 'n situasie kan hanteer nie:
>
> a) Veg terug: "Ag foeitog, wil jy huil?  Op wie se skouer?"
>
> Dit word gekoppel aan die tipiese reaksie wat ek baie keer gesien het
van 
> iemand wie se gewete oor iets pla - verplaas die fokus weg van jouself 
> deur fout te soek by die opponent: "ons moet jou net eers op die skaal
ook 
> plaas, hm?"
>
> b) Ontvlug die situasie deur te maak of dit jou nie raak nie: "Ek gee
nie 
> om om slegter in jou oë te wees as enigiemand anders nie..."
>
> Ek sê weer: As die hond tjank, weet jy die skoot was raak.
>
 




 51 Posts in Topic:
Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-04 05:01:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-04 15:08:11 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-10 13:52:52 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:51:20 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-11 15:32:20 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-11 11:40:10 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 09:37:04 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:32:08 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-08 15:40:07 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-08 08:20:37 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 14:23:19 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:23:15 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 09:50:33 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 11:27:17 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-16 14:11:36 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 10:08:10 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:47:18 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 12:06:34 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:39:39 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:53:18 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 15:14:33 
Re: Kolonialisme
"Annette" <a  2006-08-31 11:26:15 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 11:34:14 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 11:43:13 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 14:55:42 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-09 06:50:57 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-16 08:03:48 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-16 11:33:35 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 07:58:19 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-09 08:13:43 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-09 16:36:51 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-09 22:57:17 
Re: Kolonialisme
"Deneile" <d  2006-08-10 08:25:02 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-10 14:04:44 
Re: Kolonialisme
"Otterkop" <  2006-08-11 06:42:11 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:31:55 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 02:12:54 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:38:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-10 04:54:15 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-10 21:58:29 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:54:52 
Re: Kolonialisme
"Riaan" <rni  2006-08-10 22:58:37 
Re: Kolonialisme
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-08-11 10:47:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-13 05:13:27 
Re: Kolonialisme
"Jonas" <fan  2006-08-06 08:20:34 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:17:53 
Re: Kolonialisme
"Torreke" <m  2006-08-17 09:00:52 
Re: Kolonialisme
"Suidwester" &l  2006-08-17 09:51:24 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-16 12:28:10 
Re: Kolonialisme
"Hessie" <bo  2006-08-17 04:34:13 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Oct 11 18:54:09 CDT 2008.