by "Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
>
Aug 17, 2006 at 04:34 AM
Suidwester skryf
> > ------Miskien kan jy vir my verduidelik: Die Bybel praat van 'n
genad=
ige
> > God, maar dan word mense gedreig dat hulle in die 2de en 3de geslag
> > gestraf sal word vir 'n voorganger se oortreding. Klink dit vir jou
> > genadig, of het iemand die wet nie reg geskryf nie?
Torreke skryf
> 1) Jy moet die volle teks lees. Hy besoek die sondes van die vaders tot
=
in
> die 3e en 4e geslag
Hier is albei van julle natuurlik op die onderwerp
wat die mense van die subkontinent van Indi=EB
KARMA noem. ( iets wat ook in die filosofie
van die Noord Amerikaanse Eerste Nasies
bestaan.) Dis grotendeels 'n wetenskaplike
feit van oorsaak en gevolg. Dis daarom dat in
die mediese wetenskap daar deesdae groter
en groter klem gel=EA word op mens se genetiese
agtergrond. Mense in die Bybel word nie
"gedreig" dat hulle tot in die tweede en derde
geslag gestraf word nie, Suidwester. Hulle
aandag word op 'n wetenskaplike feit gevestig.
Gloudina