Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > " Welkom in my ...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 1 of 1 Topic 476 of 491
Post > Topic >>

" Welkom in my kasteel" deur H.J. PIETERSE

by "Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED] > Sep 28, 2006 at 05:37 AM

H=2EJ. Pieterse
       Welkom in my kasteel

Welkom in my kasteel. Jy lyk verbaas;
die mure brei uit, trek hulself weer in.
Jy raak aan klip, tas aan die begin
en einde van tyd wat d=E9=FAr my vensters blaas.
Wat bly oor? Jy kyk terug.
Slegs die eggo van die eggo van 'n sug.

Trek die gordyne van jou o=EB oop
en sien my landgoed se grense in die lug.
Water ruis onder en deur my valbrug
na se=EB wat alle vastelande sloop.
Wat bly oor? Ek kyk terug.
Slegs die eggo van die eggo van 'n sug.

Jy voel vreemd; kom nader, kyk rond.
Uit jou drome ken jy reeds di=E9 prent,
en waarop my kasteel se fondament
ook al gebou is, dit bly steeds grond.
Wat bly oor? Ons kyk terug.
Slegs die eggo van die eggo van 'n sug.
 




 1 Posts in Topic:
" Welkom in my kasteel" deur H.J. PIETERSE
"Hessie" <bo  2006-09-28 05:37:46 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Jul 5 14:13:40 CDT 2008.