Ek versamel stories van mense wat in die weermag was. Dit kan enige
tipe storie wees, van humoristies tot hartseer. Stuur ook asb fotos en
ou briewe ook. Die boek gaan om die soldate wat geveg het en met hulle
lewens betaal het ook die eer en erkening gee wat hulle toekom